Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
July 02, 2025AMT-ontleding: GraanmarktendenseAMT se dr. Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more4minPlay
July 02, 2025Veediefstal, plaasaanval statistiek: Deel 2Die tweede van ‘n reeks van 3 gesprekke oor veediefstal en plaasaanvalle 1 Januarie tot 31 Maart. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger by Vrystaat Landbou…...more5minPlay
July 02, 2025Hoe lyk die perfekte biefstuk?Dis die vraag wat onlangs aan professor Phillip Strydom van die Fakulteit Landbouwetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch gestel is. Strydom noem dadelik dat kwaliteit, en die hele proses van slagting tot produk op die rak, uiters belangrik en deurslaggewend is....more4minPlay
July 02, 2025AMT: VleispryseontledingAMT se dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense…....more5minPlay
July 01, 2025Fairview Estates se AlpacasJohan Gunter gesels met Corlia Boshoff oor die Alpacas waarmee hulle boer op die plaas Fairview Estates tussen Clarens en Fouriesburg…...more6minPlay
July 01, 2025’n Appel ’n dag laat dalk werklik die dokter wagNamate gesondheidsbewustheid en voorkomende sorg toeneem, bly die appel ’n tydlose pilaar van goeie voeding — en bewys dat die natuur soms inderdaad die beste weet. Elzette Boucher-Kruger gesels met Roelf Pienaar, besturende direkteur van Tru-Cape Fruit Marketing, Suid-Afrika se grootste verskaffer van appels en pere…...more6minPlay
June 30, 2025Noord-Kaap het wynmaakpotensiaal van wêreldgehalteDie Noord-Kaap beskik oor ideale natuurlike omstandighede vir wynproduksie. Só meen Hennie Huskisson, hoofwynmaker van GWK se Landzicht-wynkelder. In ’n onderhoud met OFM Agri se Isabel van Tonder beklemtoon hy die streek se unieke ligging, klimaat en waterbronne as belangrike faktore....more7minPlay
June 30, 2025Prof Raath tot voorsitter van Vrystaat veediefstalvoorkomingsforum verkiesMet die toenemende veediefstal in die Vrystaat is daar sekere besluite geneem waarvan een is dat daar 'n voorsitter en visievoorsitter gekies moet word vir die provinsiale veediefstalvoorkomingsforum. Prof Andries Raath is tot voorsitter verkies. Johan Gunter gesels met hom....more5minPlay
June 27, 2025What's new in Farmer's Weekly - 4 July EditionFarmer’s Weekly’s digital editor, Sindira Chetty, tells us more about the latest issue that hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates....more5minPlay
June 27, 2025Skaapbestuur: Veldtoestand beoordelingIn vanoggend se skaapbestuur episode gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor veldtoestand beoordeling…...more4minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.