Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
July 08, 2025BKS-maatreëls opgehef in Oos-Kaap, LimpopoDie Rooivleis Bedryfsdienste het dr Peter Evans as hoofveearts aangestel as reaksieleier wat sal toesig hou oor die Bek-en-Klouseer werkgroep. Vrydag is ook bekendgemaak dat die maatreëls opgehef is in die Oos-Kaap en Limpopo. Johan Gunter het meer…...more4minPlay
July 08, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingGraan SA deel die graanmarkontleding van Maandag, 7 Julie 2025....more2minPlay
July 08, 2025Twee groot kompetisies vanToyota SAToyota SA bied weer vanjaar twee groot kompetisies aan, die New Harvest en ook die Toyota Communal Association kompetisie. Isabel van Tonder gesels met Prof Carlu van der Westhuizen, hieroor…...more4minPlay
July 07, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingGraan SA deel die graanmarkontleding van Vrydag, 4 Julie 2025....more4minPlay
July 07, 2025NWK is doenig met talle gemeenskapsprojekte en die YstermankompetisieNWK doen talle gemeenskapsprojekte en leef so die maatskappy waardes uit ten opsigte van verbeterings en opheffings in die werksplek en gemeenskap....more11minPlay
July 04, 2025Skaapbestuur: Tref voorsorg vir koueIn hierdie week se skaanbestuur insetsel gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor die winter en kouefronte wat toeslaan. Hy doen ‘n beroep op boere om voorbereid te wees en skuilings reg te kry vir hul skape en lammers....more4minPlay
July 03, 2025Chris Derksen veeverslagChris Derksen het die veeverslag vir die Noord-Vrystaat…...more4minPlay
July 03, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingGraan SA deel die graanmarkontleding van Woensdag, 2 Julie 2025....more4minPlay
July 02, 2025DBV onderhoud met inspekteur Lucky OliphantDBV onderhoud met inspekteur Lucky Oliphant...more2minPlay
July 02, 2025Onwettige jag met honde - Jurg Kruger van Eyes and Ears (E2) gesels met OFM AgriOnwettige jag met honde - Jurg Kruger van Eyes and Ears (E2) gesels met OFM Agri...more2minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.