Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
March 03, 2025Raar maar waar: Bloemfontein se eie ‘wynroete’Bloemfontein is nie ’n bestemming wat gewoonlik as een van Suid-Afrika se wynroetes opduik nie. Tog pryk ’n klein wynroete en pragtige wingerde aan die buitewyke van Langenhovenpark. Die Soutpansberglaan-wynroete bestaan uit drie wynplase, waar smaaklike wyn op die mees onverwagte plek verbou word. Spitskop Wijnbouw se Leon Ehlers vertel meer oor die boerdery…...more5minPlay
February 28, 2025New in Farmer's Weekly - 7 March 2025 EditionDie digitale redakteur van Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, vertel meer oor die jongste uitgawe wat vandag op die rakke verskyn....more3minPlay
February 28, 2025Skaapbestuur en wolverslagJohan Gunter gesels met OVK se John Melville oor skaapkuddebestuur en Zinanda Geyer het die jongste vanaf die wolmark....more5minPlay
February 27, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingGraan SA deel die graanmarkontleding vir Woensdag, 26 Februarie 2025....more2minPlay
February 26, 2025Noord-Vrystaat lewendehawepryseChris Derksen gee lewendehawepryse deur vir die week ge-eindig, 25 Februarie....more3minPlay
February 26, 2025AMT-ontleding: VleisprystendenseDr. Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand en dollar wisselkoers....more7minPlay
February 26, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingGraan SA deel die graanmarkontleding vir Dinsdag, 25 Februarie 2025....more3minPlay
February 26, 2025AMT-ontleding: GraanmarktendenseDr. Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more4minPlay
February 25, 2025Groen kragoplossings met Eco TradesOFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Izak Oosthuizen, besturende direkteur van Eco Trades....more4minPlay
February 24, 2025Verhandeling van kapitaalbelastingHans-Jurie Moolman, bekende regskundige beantwoord vandag weer luisteraars se vrae en vandag verduidelik hy die verhandeling van plase en spesifiek kapitaalbelasting....more3minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.