Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
February 18, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingHeleen Viljoen van Graan SA deel die graanmarkontleding vir Maandag, 17 Februarie 2025....more3minPlay
February 18, 2025Hoe die ID-Scan tegnologie werkAlex van Rooyen, ID-Scan tegniese adviseur, vertel hul tegnologie is baseer op dié beginsel wat reeds in 1922 deur Japannese wetenskaplikes ontdek is....more6minPlay
February 18, 2025Hoe AIMS en ID-Scan saam werkChristo Doman, AIMS Oorsig en Ondersteuning by Vrystaat Landbou se Kommersiële Sake Komitee sê die behoefte aan ’n doeltreffende stelsel vir naspeurbaarheid het reeds drie jaar gelede ontstaan tydens Vrystaat Landbou se kongres....more6minPlay
February 18, 2025Biometriese identiteit van diere ingespan om veediefstal te bekampDie biometriese identiteit van diere gaan deur Vrystaat Landbou, in samewerking met ID-Scan, ingespan word om veediefstal aan te spreek. Johan Gunter gesels met Dr Jack Armour, Kommersiële Bestuurder, Vrystaat Landbou....more2minPlay
February 17, 2025Regsregulasies rondom advertensieborde langs openbare paaieHans-Jurie Moolman, bekende regskundige beantwoord vandag 'n luisteraar se vraag oor die oprigting van advertensieborde op plase of langs openbare paaie en snelweë....more4minPlay
February 17, 2025Nuwe NWK HUB bou voort op ryk erfenis met tegnologiePieter Kleingeld het onlangs die leisels as hoof uitvoerende beampte van die NWK-groep by Theo Rabe oorgeneem. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger het met hom gesels…...more6minPlay
February 14, 2025New in Farmer's Weekly - 21 February 2025 EditionSindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, unpacks the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more3minPlay
February 14, 2025Skaapbestuur: Hoe om ondoeltreffendheid te identifiseerJohan Gunter gesels op ‘n Vrydag skaapsake met John Melville van OVK. Vandag vertel hy hoe om ondoeltreffendheid in jou boerdery te identifiseer…...more3minPlay
February 14, 2025OVK WolkantoornuusDie wolmark het 'n gedeelte van sy winste van die vorige week verloor, weens die afname in die Australiese Mark, met verdere druk van 'n sterker Rand teenoor die Amerikaanse Dollar. OVK se Zinanda Geyer het meer…...more3minPlay
February 13, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingStrelza van Aardt van Graan SA deel die graanmarkontleding vir Woensdag, 12 Februarie 2025....more3minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.