Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
February 07, 2025New in Farmer's Weekly - 14 February 2025 EditionSindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, unpacks the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more3minPlay
February 06, 2025OVK Wolverslag 6 Februarie 2025‘n Uitstekende algehele verkoopsresultaat is op die jongste wolveiling behaal. Met die Rand wat effens swakker was, vergeleke met die vorige veiling, het die mark voordeel getrek uit die stewige stygings op die Australiese mark hierdie week. OVK se Zinanda Geyer het meer…...more3minPlay
February 06, 2025Namibiese grens is weer oop handel in diere-genetikaDie Namibiese grens is weer oop handel in diere-genetika. Johan Gunter het meer…...more3minPlay
February 06, 2025Dringende optrede om Vrystaat waterbronne te redVrystaat Landbou het onlangs ‘n skrywe uitgereik oor ons skaars waterbronne wat beskerm moet word en het ’n pleidooi gerig aan munisipaliteite en boere. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Kempen Nel, voorsitter van die natuurlike hulpbronne komitee van Vrystaat Landbou hieroor…...more5minPlay
February 06, 2025Chris Derksen Vleispryse - 5 FebruarieChris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 5 Februarie…...more2minPlay
February 05, 2025AMT - VleisprystendenseDr. Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers....more7minPlay
February 05, 2025AMT - graanmarkontledingDr. Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more4minPlay
February 04, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingHeleen Viljoen van Graan SA deel die graanmarkontleding vir Maandag, 3 Februarie 2025....more3minPlay
February 04, 2025Wetlike aspekte van daggaverbouingHans-Jurie Moolman, bekende regskundige gesels vandag oor wettigheid van die aanplant, kweek en handel dryf in dagga....more4minPlay
February 04, 2025Rapportering van rondloperdiereJohan Gunter gesels met Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee oor die probleem van rondloperdiere in dorpe en landelike gebiede en watter wette in plek is om hierdie probleem aan te spreek…...more7minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.