Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
January 29, 2025AMT VleispryseAMT se Dr Johnny van der Merwe gee die jongste lewende hawe en ander pryse deur…...more6minPlay
January 29, 2025Droë en warm toestande kelder positiewe vooruitsigteLandbouers in die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes is tans onder geweldige druk aangesien die huidige seisoen nie die verwagte reënval gelewer het nie. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met onafanklike weerkundige , Johan van der Berg, oor wat ons kan verwag in die komende weke....more4minPlay
January 28, 2025Daaglikse Graan SA mark inligtingHeleen Viljoen van Graan SA deel die graanmarkontleding vir Maandag, 27 Januarie 2025....more3minPlay
January 28, 2025Skaapbrandsiekte: Tekens en behandelingJohan Gunter gesels met Didi Claassen, algemene bestuurder Tegnies en opleiding by Afrivet, oor skaapbrandsiekte…...more10minPlay
January 27, 2025Onteiningswet - wat nou verder?Die ondertekening van die Onteiningswet deur President Cyril Ramaphosa het verlede week ‘n herrie ontketen. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Agbiz se Annelize Crosby oor die pad vorentoe…...more6minPlay
January 27, 2025SAPV hoop op BTW aankondigingDie begrotingsrede is skeduleer vir 19 Februarie en een van die aankondigings wat die Suid-Afrikaanse pluimveevereniging hoop gedoen gaan word, is die kwytskelding van BTW op seker hoenderprodukte. Die organisasie se Izaak Breitenbach deel meer…...more4minPlay
January 24, 2025John Melville: parasiete by skape na die reënJohan Gunter gesels op ‘n Vrydag skaapsake met John Melville van OVK. Vandag vertel hy oor brommers en parasiete by skape na die reën....more3minPlay
January 24, 2025OVK-wolveilingnuusDie Suid-Afrikaanse wolmark het 'n geringe afname ervaar ten opsigte van gesertifiseerde wol, terwyl die alle-merino aanwyser onveranderd gebly het in vergelyking met die vorige veiling. In die lig van die sterker Rand, het die mark goed presteer met 'n styging in die waarde van wol in Amerikaanse Dollar terme. OVK se Zinanda Geyer het meer…...more3minPlay
January 24, 2025New in Farmer's Weekly - 31 January 2025 EditionSindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, unpacks the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more3minPlay
January 23, 2025Chris Derksen vleispryseChris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 22 Januarie…...more2minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.