Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
February 03, 2025Klag gelê oor swak selfoonseineVrystaat Landbou het ‘n klag gelê by Okosa oor swak selfoonseine in die Oos-Vrystaat en die veiligheidsrisiko verbonde daaraan. Johan Gunter gesels met dr. Jane Buys…...more7minPlay
February 03, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingHeleen Viljoen van Graan SA deel die graanmarkontleding vir Vrydag, 31 Januarie 2025....more2minPlay
January 31, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingStrelza van Aardt van Graan SA deel die graanmarkontleding vir Donderdag, 30 Januarie 2025....more2minPlay
January 31, 2025Friedl von Maltitz oor rooivleiswerkswinkelJohan Gunter gesels met Friedl von Maltitz, adjunk-president van Vrystaat Landbou oor die jaarlikse rooivleiswerkswinkel wat buite Kroonstad aangebied is en ondermeer biosekuriteit, gradering, naspeurbaarheid en veldvoorbereiding onder die loep gekom het....more5minPlay
January 31, 2025John Melville: Peste wat skaap pla na die reënJohan Gunter gesels op ‘n Vrydag skaapsake met John Melville van OVK. Vandag vertel hy oor al die parrasiete, muskiete, vlieë en muggies wat toeslaan op jou kudde in die dele wat reeds goeie reën gekry het....more4minPlay
January 31, 2025New in Farmer's Weekly - 7 February 2025 EditionSindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, unpacks the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more3minPlay
January 30, 2025Daaglikse Graan SA markinligtingHeleen Viljoen van Graan SA deel die graanmarkontleding vir Woensdag, 29 Januarie 2025....more2minPlay
January 30, 2025RPO oor beheerde siektes, bek en klouseer, en entstofJohan Gunter gesels met RPO hoofbestuurder, dr. Frikkie Maré oor beheerde siektes, bek en klouseer, asook entstof....more7minPlay
January 30, 2025Chris Derksen VleispryseChris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 29 Januarie…...more2minPlay
January 29, 2025AMT GraanmarktendenseAMT se Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte…...more5minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.