OFM Family Focus

OFM Family Focus

Download on the App Store

OFM Family Focus episodes

  • Eierstokkanker die dodelikste kanker van alle vroulike kankers
    Kanker van die eierstokke is nie die mees algemene van die vroulike cankers nie, maar die dodelikste vanwee die verskuilde tekens en simptome wat aanleiding gee tot laat diagnose en hoe mortaliteit. Vlooi Venter Kliniese Verpleegspesialis by KANSA (Kanker Vereeiging van SA) sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die misleidende tekens en simptome van ovariale kanker/kanker van die eierstokke. Besoek gerus www.cansa.org.za vir hulpmiddels en ondersteuning.
    7 min
  • Healthy beginnings and hopeful futures this World Health Day 2025
    Annually on 7th April, the Heart and Stroke Foundation South Africa (HSFSA) along with many organizations across the globe, commemorate World Health Day. World Health Day was initiated by the World Health Organization (WHO) to highlight and raise awareness to the key elements that affect and contribute to the health outcomes of every nation around the world. In 2025 the campaign theme is “Healthy beginnings, hopeful futures”. The theme urges governments and the health community to increase efforts to end preventable maternal and newborn deaths, and to prioritize women’s long-term health and well-being. Professor Pamela Naidoo, the CEO of the Heart and Stroke Foundation joins Yolanda Maartens in the OFM Family Focus to talk about the importance of World Health Day and the work they do at the Hearth and Stroke Foundation.
    10 min
  • Therapeutic horse riding changes the lives of the disabled in a remarkable way
    Therapeutic horse riding for persons living with disabilities aims to promote social wellbeing, improve quality of life and provides exercise, rehabilitation and recreation for participants and patients. From SARDA Cape Town, PR Manager Bee Lukey joins Yolanda Maartens to motivate you to live life without limits and to gain understanding on the importance of the work they do. Find out more at www.sarda.co.za
    11 min
  • Living Limitless - Get involved with disability sport this March
    The South African Sports Association for the Physically Disabled (SASAPD) is the premier organization responsible for advancing disability sport in South Africa. Jean Miggels, President of the SASAPD joins Yolanda Maartens to motivate listeners to support the para-athletes at the national championships taking place in March. She shares her message of motivation for participating athletes and urges businesses to get involved by providing financial support to their athletes. Find out more at www.sasapd.org.za
    7 min
  • Vereniging vir Blindes Vrystaat afhanklilk van gemeenskap om voortbestaan te verseker
    Na 20 jaar se diens by die Vereniging van Blindes Vrystaat, het Marianne Kruger einde 2024 afgetree maar steeds bedien sy die gemeenskap van die Vrystaat. Haar passie vir die werk wat hulle dwars oor die streek doen, kan selfs na 2 dekades nie geblus word nie. Sy sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul dienste en produkte so wel as hul rolbal fondsinsamelings geleentheid die 8ste Maart in Bloemfontein. Jy kan meer uitvind per epos aan [email protected]
    6 min
  • Cancervive stel THUTO bekend om inligting oor kanker op jou slimfoon te deel
    Charmaine Rider, Administrateur en Finansiele bestuurder by Cancervive het onlangs met Yolanda Maartens gesels tydens ‘n buiteuitsending in Klerksdorp. Cancervive beywer hulself om inligting oor kanker met gemeenskappe dwars oor die land te deel, bewusmaking te kweek en stigmas te breek. Sy gesels ook oor THUTO, hul Whatsapp lyn waar mense in verskeie tale inligting oor kanker kan kry. Kry besonderhede aanlyn https://cancervive.co.za/
    5 min
  • Die Helen Bishop tehuis vir gestremdes maak staat op Kimberley se ondersteuning
    Helen Bishop Ortopediese Nasorgtehuis is 'n residensiële sentrum wat sorg, stimulasie en fisioterapie aan 60 kinders en volwassenes van die Noord-Kaap bied. Baie kinders word hier geplaas deur maatskaplike werkers en die howe weens verwaarlosing, mishandeling en verlating en bly uiteindelik tot in volwassenheid by die tehuis as gevolg van 'n gebrek aan toepaslike alternatiewe plasing. Weens 'n befondsingstekort benodig die Helen Bishop tehuis bystand van die publiek om lopende kostes te help dek. Bestuurder van die tehuis, Chrissie Damons gesels met Yolanda Maartens in die OFM Family Focus oor hulle behoeftes en haar betrokkenheid oor die laaste 30 jaar.
    5 min
  • OFM Familie Fokus: 100 jaar van die SA Vereeniging van fysioterapie
    Koos Bierman, bemarker vir die “South African Society of Physiotherapy” (SASP) in die Vrystaat sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus. Die SASP word hierdie jaar 100 jaar oud en Suid Afrika was een van die eerste lande waar die professie begin is wat werklik 'n besonderse mylpaal is. Landswyd is daar projekte om die prestasie te vier en in die Vrystaat gaan daar twee kompetiesies wees vir die publiek sowel as skoliere in die Vrystaat
    10 min

About OFM Family Focus

From the publisher's feed

OFM Family Focus is your daily appointment discussing your family’s needs on Mid-Morning Magic, weekdays, 09:00 - 12:00. Yolanda Maartens discuss