Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM Family Focus is your daily appointment discussing your family’s needs on Mid-Morning Magic, weekdays, 09:00 - 12:00. Yolanda Maartens discusseducation and learning, family health and nutrition, b... more
FAQs about OFM Family Focus:How many episodes does OFM Family Focus have?The podcast currently has 139 episodes available.
April 08, 2025Eierstokkanker die dodelikste kanker van alle vroulike kankersKanker van die eierstokke is nie die mees algemene van die vroulike cankers nie, maar die dodelikste vanwee die verskuilde tekens en simptome wat aanleiding gee tot laat diagnose en hoe mortaliteit. Vlooi Venter Kliniese Verpleegspesialis by KANSA (Kanker Vereeiging van SA) sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die misleidende tekens en simptome van ovariale kanker/kanker van die eierstokke. Besoek gerus www.cansa.org.za vir hulpmiddels en ondersteuning....more7minPlay
April 04, 2025Healthy beginnings and hopeful futures this World Health Day 2025Annually on 7th April, the Heart and Stroke Foundation South Africa (HSFSA) along with many organizations across the globe, commemorate World Health Day. World Health Day was initiated by the World Health Organization (WHO) to highlight and raise awareness to the key elements that affect and contribute to the health outcomes of every nation around the world. In 2025 the campaign theme is “Healthy beginnings, hopeful futures”. The theme urges governments and the health community to increase efforts to end preventable maternal and newborn deaths, and to prioritize women’s long-term health and well-being. Professor Pamela Naidoo, the CEO of the Heart and Stroke Foundation joins Yolanda Maartens in the OFM Family Focus to talk about the importance of World Health Day and the work they do at the Hearth and Stroke Foundation....more10minPlay
March 26, 2025Therapeutic horse riding changes the lives of the disabled in a remarkable wayTherapeutic horse riding for persons living with disabilities aims to promote social wellbeing, improve quality of life and provides exercise, rehabilitation and recreation for participants and patients. From SARDA Cape Town, PR Manager Bee Lukey joins Yolanda Maartens to motivate you to live life without limits and to gain understanding on the importance of the work they do. Find out more at www.sarda.co.za...more11minPlay
February 25, 2025Living Limitless - Get involved with disability sport this MarchThe South African Sports Association for the Physically Disabled (SASAPD) is the premier organization responsible for advancing disability sport in South Africa. Jean Miggels, President of the SASAPD joins Yolanda Maartens to motivate listeners to support the para-athletes at the national championships taking place in March. She shares her message of motivation for participating athletes and urges businesses to get involved by providing financial support to their athletes. Find out more at www.sasapd.org.za...more7minPlay
January 28, 2025Vereniging vir Blindes Vrystaat afhanklilk van gemeenskap om voortbestaan te versekerNa 20 jaar se diens by die Vereniging van Blindes Vrystaat, het Marianne Kruger einde 2024 afgetree maar steeds bedien sy die gemeenskap van die Vrystaat. Haar passie vir die werk wat hulle dwars oor die streek doen, kan selfs na 2 dekades nie geblus word nie. Sy sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul dienste en produkte so wel as hul rolbal fondsinsamelings geleentheid die 8ste Maart in Bloemfontein. Jy kan meer uitvind per epos aan [email protected]...more6minPlay
December 18, 2024KANSA waarsku teen verskeie items in jou kombuis wat karsinogene isKliniese Verpleeg Spesialis, Vlooi Venter sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die gevare van suiker, rooivleis, alkohol, jou mikrogolfoond en die gebruik van plastiek items. Luister gerus na haar wenke en maak kontak met haar per epos by [email protected]...more9minPlay
December 02, 2024Cancervive stel THUTO bekend om inligting oor kanker op jou slimfoon te deelCharmaine Rider, Administrateur en Finansiele bestuurder by Cancervive het onlangs met Yolanda Maartens gesels tydens ‘n buiteuitsending in Klerksdorp. Cancervive beywer hulself om inligting oor kanker met gemeenskappe dwars oor die land te deel, bewusmaking te kweek en stigmas te breek. Sy gesels ook oor THUTO, hul Whatsapp lyn waar mense in verskeie tale inligting oor kanker kan kry. Kry besonderhede aanlyn https://cancervive.co.za/...more5minPlay
November 26, 2024Die Helen Bishop tehuis vir gestremdes maak staat op Kimberley se ondersteuningHelen Bishop Ortopediese Nasorgtehuis is 'n residensiële sentrum wat sorg, stimulasie en fisioterapie aan 60 kinders en volwassenes van die Noord-Kaap bied. Baie kinders word hier geplaas deur maatskaplike werkers en die howe weens verwaarlosing, mishandeling en verlating en bly uiteindelik tot in volwassenheid by die tehuis as gevolg van 'n gebrek aan toepaslike alternatiewe plasing. Weens 'n befondsingstekort benodig die Helen Bishop tehuis bystand van die publiek om lopende kostes te help dek. Bestuurder van die tehuis, Chrissie Damons gesels met Yolanda Maartens in die OFM Family Focus oor hulle behoeftes en haar betrokkenheid oor die laaste 30 jaar....more5minPlay
October 29, 2024Down Syndrome deserves our attention support not only once a yeaElaine Passmoor National Executive Director, Down Syndrome South Africa joins Yolanda Maartens in the OFM Family Focus to talk about Down Syndrome Awareness month which is highlighted annually during October. More info here: https://www.downsyndrome.org.za/awareness-and-fundraising/...more4minPlay
September 25, 2024OFM Familie Fokus: 100 jaar van die SA Vereeniging van fysioterapieKoos Bierman, bemarker vir die “South African Society of Physiotherapy” (SASP) in die Vrystaat sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus. Die SASP word hierdie jaar 100 jaar oud en Suid Afrika was een van die eerste lande waar die professie begin is wat werklik 'n besonderse mylpaal is. Landswyd is daar projekte om die prestasie te vier en in die Vrystaat gaan daar twee kompetiesies wees vir die publiek sowel as skoliere in die Vrystaat...more10minPlay
FAQs about OFM Family Focus:How many episodes does OFM Family Focus have?The podcast currently has 139 episodes available.