Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.... more
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 213 episodes available.
September 15, 2021Diaan Daniels en sy bruid-boetiek is terug op die kassieDiaan sluit by OFM Nights se Renaldo Schwarp aan om meer oor die program te deel asook wat hy die meeste van die Vrystaat mis....more4minPlay
September 01, 2021Skuif reg vir 'Nêrens, Noord-Kaap'OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met akteur Albert Pretorious oor die nuwe dramareeks op kykNET....more4minPlay
August 18, 2021OFM Nights catches up with local actor Liaan FerreiraLiaan Ferreira is one of the most exciting new faces in Afrikaans TV drama programmes. He is the latest addition to the cast of 'Getroud Met Rugby'....more5minPlay
August 13, 2021Joernalis Jana Marx oor gewilde 'Devilsdorp'-reeksOFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Jana Marx, Netwerk24 se diepteverslaggewer en 'Devilsdorp' se hoofverteller is en konsultant....more8minPlay
July 28, 2021'Elders' verken Namibië in nuwe reeksOFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met 'Elders' se Erns Grundling oor die nuwe seisoen van hierdie gewilde reisprogram. Luister na die potgooi hieronder...more4minPlay
July 21, 2021'Ouma Weet Mos' terug op die kassieDie tweede seisoen van die VIA TV-program, 'Ouma Weet Mos' is terug op die kassie. OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Adri Vivier, Adri Strooh, en June Fisher....more6minPlay
July 07, 2021Christo Davids vertel meer oor 'Spoorloos: Steynhof'OFM Nights se Renaldo Schwarp het met Christo Davids oor Spoorloos se nuwe seisoen, wat vanaf 6 Julie op kykNET uitgesaai word, gesels....more4minPlay
June 30, 2021Desiré Gardner hou haarself deesdae skrywerDie tweede seisoen van 'Lui maar op, Belinda' is binnekort op die kassie. OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Desiré Gardner wie deel van die skryfspan was vir die TV-komedie....more8minPlay
June 23, 2021Diversity and Inclusion on SA's Best Children's ProgrammeTakalani Sesame, recently awarded Best Children’s Programme by the South African Film and Television Awards (SAFTA)...more5minPlay
June 16, 2021‘Suidooster’-storielyn plaas soeklig op geslagsgeweldOFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met ‘Suidooster’ se Jawaahier Petersen oor haar karakter se storielyn op die kykNET gewilde sepie....more7minPlay
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 213 episodes available.