OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met 'Elders' se Erns Grundling oor die nuwe seisoen van hierdie gewilde reisprogram. Luister na die potgooi hieronder
Die tweede seisoen van die VIA TV-program, 'Ouma Weet Mos' is terug op die kassie. OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Adri Vivier, Adri Strooh, en June Fisher.
Die tweede seisoen van 'Lui maar op, Belinda' is binnekort op die kassie. OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Desiré Gardner wie deel van die skryfspan was vir die TV-komedie.