OFM

OFM

By OFM
Download on the App Store

OFM episodes

  • Vrystaat Kunstefees 2026: Jou Ma Se Platespeler
    Yolanda Maartens gesels met Kristo Zondagh oor 'Jou Ma se Platespeler' wat die jaar by die Vrystaat Kunstefees te sien gaan wees.

    In Jou Ma Se Platespeler kyk ons na Afrikaanse musiek deur die oë van die nederige platespeler, teen die agtergrond van veranderende musiektegnologie en die veranderinge in ons land wat ’n nuwe stem aan Afrikaanse kunstenaars gegee het. Al die treffers sedert 1930 – jou ouma se plate, jou pa se kassette, jou klasmaat se CD’s, jou kind se Spotify-speellys … dis alles hier.

    https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/jou-ma-se-platespeler/
    5 min
  • Vrystaat Kunstefees 2026: Brakanjan
    Yolanda Maartens gesels met Danielle Retief en Rowlen von Gericke oor die Vrystaat Kunstefees se Brakanjan.

    Brakanjan is terug! Die verhaal van die dapper hond wat ‘n musketier wil word, is ‘n klassieke storie van avontuur, swaardgevegte en vriendskap. Kom volg Brakanjan se reis na Parys waar hy die koningin teen die bose Kardinaal Richelieu moet red, terwyl hy homself aan die drie musketiers moet bewys. Saam trotseer hulle gevare en intriges en leer Brakanjan wat dit beteken om werklik ‘n held te wees.
    Moontlik gemaak deur die Vrystaat Kunstefees en Reckless Haven Productions.

    https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/brakanjan/
    5 min
  • Vrystaat Kunstefees 2026: A girl called Owl
    Yolanda Maartens gesels met Larissa Crafford-Lazarus

    Wanneer Olivia na ’n klein dorpie in die Overberg verhuis, trek haar stil nuuskierigheid ’n ondeunde vriendin aan: Kay, die meisie met die litteken, wat haar die bynaam “Uil” gee. A Girl Called Owl is ’n onverskrokke grootwordverhaal oor verlore onskuld, onderdrukte kreatiwiteit en misverstaande liefde.

    https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/a-girl-called-owl/
    9 min
  • Phumzile Maqondwana - Win against Black Lion
    The Suzuki Griquas powered to a commanding 56-21 victory over Georgia's Black Lion on Wednesday to secure back-to-back wins in the Toyota Challenge in Bloemfontein.
    While the visitors were not at full strength, it was nevertheless a far more convincing performance by the Currie Cup champions against a physical and uncompromising opponent at the Toyota Stadium.
    Speaking to OFM Sport after the victory, the skipper said the match provided exactly the type of physical examination his side needed.
    2 min

About OFM

From the publisher's feed

OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.