OFM

OFM

By OFM
Download on the App Store

OFM episodes

  • JanuWorry - 'n budget kan die 'worry' weg vat
    Die einde van 2026 het aangebreek, en soos elke jaar weet ons teen dié tyd reeds dat Januarie vir baie mense as JanuWorry bekend staan! Daardie laaste salaris van 2026 moet jou immers nie net deur Desember dra nie, maar ook deur Januarie. En soms voel dit asof jy ses maande se uitgawes met een salaris moet dek!

    Die vakansie was lekker, die feestyd is verby, maar dan tref die realiteit van die nuwe jaar jou tussen die oë: nuwe uitgawes, rekeninge wat betaal moet word en ’n bankrekening wat skielik gevaarlik leeg lyk. En nou? Hoe sorg jy dat die nuwe jaar nie met finansiële stres begin nie?

    Rudolph Geldenhuys gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe om jou begroting gedurende hierdie uitdagende tyd van die jaar onder beheer te hou. Hy deel praktiese raad oor hoe om jou geld verantwoordelik te bestuur, vooruit te beplan en onnodige skuld te vermy. Pulane daag luisteraars ook uit om hierdie keer anders te werk te gaan, slimmer met hul geld te wees en die JanuWorry-siklus te breek. Want met die regte beplanning kan jy die feestyd geniet sonder dat Januarie jou finansieel onkant betrap!
    9 min
  • Het jy skuldgevoelens oor jou Desember uitgawes?
    Rudolph Geldenhuys gesels met Pulane Nel-Sekepe oor die Desember-uitgawes wat vir baie huishoudings voorlê. Hy verduidelik waarom dit belangrik is om vroegtydig te beplan vir alles wat jy graag gedurende Desember wil aanpak – van geskenke en uiteet tot vakansies en gesinsuitstappies. Met ’n realistiese begroting en ’n duidelike plan kan jy die feestyd geniet sonder om jou finansies onnodig onder druk te plaas. Só weet jy presies waar jy jou geld kan bestee en waar om die streep te trek.

    Deur elke maand ’n klein bedrag van jou salaris opsy te sit, kan jy geleidelik vir ’n meer stresvrye Desember voorsiening maak. As jy egter nie vooraf beplan en spaar nie, kan jy maklik probeer om al jou Desember-planne uit jou gewone maandsalaris te finansier. Dit is dikwels wanneer onverstandige finansiële besluite geneem word en meer geld as beplan bestee word. Die redenasie dat daar in elk geval nie genoeg geld is nie, kan daartoe lei dat jy eerder geld vrylik uitgee as om by ’n begroting te hou.

    Die gevolge hiervan duik dikwels eers in Januarie op, wanneer die feestyd verby is en die werklikheid van onnodige skuld en ekstra finansiële verpligtinge jou in die gesig staar. Rudolph deel praktiese raad oor hoe om vooruit te beplan, jou uitgawes verantwoordelik te bestuur en steeds die lekker dinge van Desember te geniet – sonder dat Januarie met finansiële stres begin.
    6 min
  • JP Triegaardt - First win of the season
    There is a renewed sense of belief in the Flexbrands Knights camp after the team finally got their 2026/27 domestic season up and running with a much-needed victory in the Pro20 Cup.
    The Knights have endured a torrid start to life back in Division 1 following their Division 2 treble last season. However, they finally had something to celebrate after producing a dominant performance to beat Emerging South Africa by 54 runs at the High-Performance Centre at the University of Pretoria.
    While the result provided a welcome boost, Knights coach JP Triegaardt acknowledged that the campaign had been a difficult one for the Bloemfontein-based side. Nevertheless, he believes the challenges of competing in the top flight have provided valuable lessons as the team prepares for its upcoming four-day and one-day campaigns.
    2 min
  • Neels Volschenk - Taking the positives after Bayonne defeat
    The Toyota Cheetahs will take plenty of encouragement from their narrow 29-27 defeat to French outfit Aviron Bayonnais in the EPCR Challenge Cup, despite being left to rue a missed opportunity to claim a memorable victory on foreign soil.
    Speaking to OFM Sport, captain Neels Volschenk said the team had put itself in a strong position to win but acknowledged that coming so close against quality opposition, particularly away from home, made the defeat even more difficult to accept.
    2 min

About OFM

From the publisher's feed

OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.