Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
November 07, 2025Charl Saunderson gesels hierdie week oor afhanklikheid en dankbaarheidCharl Saunderson gesels hierdie week in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer" oor afhankikheid en dankbaarheid....more5minPlay
November 07, 2025Sindira Chetty gives an overview of the 7-14 November editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
November 06, 2025Die Hartklank van ’n Bruid: Elsjé se nuwe enkelsnitOns duik in die oorsprong van ’n besonderse trou-lied wat nie jou gewone liefdeslied is nie. Elsjé deel haar eerlike lirieke en die storie agter die stem....more7minPlay
November 06, 2025Kaapstad se Ilana Steyn aangewys as SACBW se Sakevrou van die JaarIn hierdie week se Kameropdatering fokus ons op die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue (SACBW), wat onlangs uitsonderlike vroulike leiers van regoor die land vereer het. Kaapstad se Ilana Steyn, besturende direkteur van Company Partners, is aangewys as die Nasionale Sakevrou van die Jaar. Sy gesels met ons oor die betekenis van die toekenning en die SACBW se missie om vroue in besigheid regoor Suid-Afrika te bemagtig....more6minPlay
November 06, 2025Weird Wide Web - Die Seneca Lake-misterie uiteindelik opgelos!Eeue lank spring mense al uit hul bote (en beddens) danksy die geheimsinnige dreune van Seneca-meer in New York. Die plaaslike inwoners het dit die "Seneca-gewere" of "Seneca-tromme" genoem, en niemand het geweet waar die oorverdowende knalle vandaan kom nie – tot nou toe....more4minPlay
November 06, 2025Hondema van Meyerton Ashley Ness soek na haar 18 maande oue Franse Bulldog, Lilly,Hondema van Meyerton Ashley Ness soek na haar 18 maande oue Franse Bulldog, Lilly,...more3minPlay
November 06, 2025EFF-LP Paulnita Marais sê die Heidedal steengroef raak by die dag groterEFF-LP Paulnita Marais sê die Heidedal steengroef raak by die dag groter...more2minPlay
November 06, 2025Tips how to look incredibly busy at work — while actually doing the important stuff like booking a trip.The Good Morning Breakfast show has you covered....more7minPlay
November 06, 2025Om met deernis op te breekOm met iemand uitmekaar te gaan is nooit maklik nie. Dit maak seer. Die ander kant is ook nooit maklik nie. Niemand wil op breek nie, maar soms besluit mense hierdie verhouding werk nie meer vir hulle nie. Om self met iemand op te breek is ook moeilik. Madeleen Steenkamp en Pulane Nel-Sekepe bespreek hoe om op die mees deernisvolle manier moontlik met iemand op te breek....more9minPlay
November 06, 2025Free State education spokesperson Howard Ndaba speaks on the province's finishing schoolsFree State education spokesperson Howard Ndaba speaks on the province's finishing schools...more1minPlay