Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
November 06, 2025Safex verslag: Graanmarkoorsig van 4 November 2025Graan SA-ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte....more4minPlay
November 06, 2025Paneelbespreking by NAMPO Alfa daag SA rooivleisbedryf uitTydens 'n paneelbespreking by die onlangse NAMPO Alfa op NAMPO Park buite Bothaville, is die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf uitgedaag om eerlik na homself te kyk en die struikelblokke tot volhoubare groei te erken. Kobus Bester, 'n beesboer van Ventersdorp en direkteur van die Lewendehawe-registrerende Federasie (LRF) het gewaarsku dat die bedryf minder produseer....more14minPlay
November 06, 2025Goeie nuus vir verbruikers nadat die jongste voedselprys inflasie syfers bekend gemaak isPieter Moller berig oor goeie nuus vir verbruikers nadat die jongste voedselprys inflasie syfers bekend gemaak is....more3minPlay
November 06, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
November 06, 2025Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts gesels oor tulpvergiftigingIsabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor tulpvergifting en die behandeling daarvan....more8minPlay
November 05, 2025Fanaties: Natie Ferreira se reis deur ouhede en storiesOntmoet Natie Ferreira in Fanaties, kykNET se nuwe reis vol ouhede, skatte en stories. Kom leer waarom elke item ’n geskiedenis vertel — en ontdek Die Sinkhuisie in Riviera, Pretoria. Vanaf 5 November, 20:00, kykNET (DStv 144)...more6minPlay
November 05, 2025Ross Learmonth on The Joyride: "You have to trust your gut more"Nico sits down with Ross Learmonth, the former front man of Prime Circle, to chat about his evolution from band member to solo artist. Ross opens up about embracing life as a one-man act, his lifestyle transformation and wellness journey, and gives us a glimpse of the new music he’s creating....more11minPlay
November 05, 2025Conspiracy Corner - How NOT to protect valuable itemsFollowing a daring robbery at the Louvre, investigators discovered that the museum’s security password was simply “Louvre.” The revelation has sparked global disbelief and ridicule, raising serious questions about the institution’s cybersecurity practices....more3minPlay
November 05, 2025Weird Wide Web - Russiese werker weier om geld terug te gee wat hulle per ongeluk gewen het'n Fabriekswerker in Khanty-Mansiysk, Rusland, het onlangs toevallig 'n miljoenêr geword – en hy beplan nie om die geld binnekort terug te gee nie....more4minPlay
November 05, 2025Die Northridge Mall Marathon is om die draai - 15 NovDie OFM en Northridge Mall Marathon op 15 November begin vanaf Central Media Park en is ‘n Comrades kwalifiseerende wedloop. Pulane Nel Sekepe gesels met Leon Gray Eienaar van Graydient Creative Consultants wat verantwoordelik vir die bemarking van Northirdge Mall is....more3minPlay