Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
September 19, 2025John Melville gesels oor lammers wat 'n hoe bestuurs en voedingvlak vereis.Johan Gunter gesels met John Melville oor skaapsake en gee 'n samevatting oor die vroegspeen van lammers wat 'n hoe bestuurs en voedingvlak vereis. Dawie Killian gee ook die nuutste nuus in die wolmark....more6minPlay
September 19, 2025Charl Saunderson gesels hierdie week oor wat ons leer uit die geskiedenis.Charl Saunderson gesels hierdie week oor wat ons leer uit die geskiedenis en of ons onnodig kla?...more5minPlay
September 18, 2025Johann Biermann van Braai-indeks oor vleispryseKan jy raai hoeveel ’n braai vir vier mense jou gaan kos? Johann Biermann, die skepper van die Braaibroodjie en nou ook die braai-indeks, sê dit het jou R634,35 uit die sak gejaag vir ’n braai in Augustus 2025. Hy het met Rigardt Hug gepraat oor dit....more6minPlay
September 18, 2025Jaid River se Sterrekyker ’n Poëtiese oproep tot dapperheid.Is wat jy wil hê groter as jou vrees om te misluk?” — ’n sentrale vraag wat deur die lied en hierdie onderhoud loop, lei tot ’n poëtiese oproep tot moed en selfvertroue....more8minPlay
September 18, 2025Weird Wide Web - Bier mag die rede wees waarom muskiete jou altyd byt'n Nuwe studie dui daarop dat bier moontlik die rede is waarom muskiete jou meer geneig is om te byt. Navorsers het 'n verband gevind tussen alkoholgebruik en verhoogde muskiet-aantrekkingskrag, wat nuwe vrae laat ontstaan oor waarom sommige mense meer gereeld as ander gebyt word....more4minPlay
September 18, 2025Basiese Wenke vir Jou PotplanteChristo Coetzer deel wenke oor potplante, verskillende plante en groente, en basiese tuinmaakvaardighede....more4minPlay
September 18, 2025DA economic development spokesperson in the Free State Legislature David van Vuuren on closure of Coca-cola plant.DA economic development spokesperson in the Free State Legislature David van Vuuren on closure of Coca-cola plant....more1minPlay
September 18, 2025Department of Water and Sanitation spokesperson Wisane Mavasa speaks on newly refurbished Douglas water treatment plantDepartment of Water and Sanitation spokesperson Wisane Mavasa speaks on newly refurbished Douglas water treatment plant...more3minPlay
September 18, 2025Moqhaka DA Councillor Chris Dalton welcomes suspension of Moqhaka mayor.Moqhaka DA Councillor Chris Dalton welcomes suspension of Moqhaka mayor....more1minPlay
September 18, 2025Basil Smit, owner of Riverbend Camp speaking on what Christiana has to offer-Afrikaans.Basil Smit, owner of Riverbend Camp speaking on what Christiana has to offer-Afrikaans....more1minPlay