Kennis bou welvaart. Hierdie "Wellness Wednesday" gee Rudolph Geldenhuys ons raad oor hoe om die einde van die finansiële jaar te navigeer, met jou belastingopgawes in gedagte. Wat moet ek weet wat moontlik my opbrengs kan verbeter? Rudolph deel sy insigte.
A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about his first ever solo exhibition which is on until the 20th of March in Potchefstroom at the NWU Gallery.
Isabel van Tonder gesels met Nico Buys, Voorsitter van die RPO in die Vrystaat, oor die bek-en-klou uitdaging in die Vrystaat en hoe die pad vorentoe lyk vir beesvleisprodusente.
Johann Kotze, AgriSA se Hoof uitvoerende beampte het onlangs 'n boodskap rakende dieregesondheid gehad en ook die rol van AgriSA in die bek-en-klou krisis benadruk.
Nadat ’n voornemende student twee keer die geweldig moeilike Indiese mediese toelatingseksamen gedruip het, het hy na bewering ’n uitweg gekies wat niemand kon voorsien nie.
4 min
About OFM
From the publisher's feed
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.