Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
August 27, 2025Founder and director of Wolwange Charity, Tanya Badenhorst speaks on role of feral cats in citiesFounder and director of Wolwange Charity, Tanya Badenhorst speaks on role of feral cats in cities...more6minPlay
August 27, 2025Bloemhof gekroon as dorp van die jaar: Isaac BaleniBloemhof gekroon as dorp van die jaar: Isaac Baleni...more1minPlay
August 27, 2025Bloemhof gekroon as dorp van die jaar: Albert NelBloemhof gekroon as dorp van die jaar: Albert Nel...more5minPlay
August 27, 2025Bloemhof gekroon as dorp van die jaar: Daleen SteynBloemhof gekroon as dorp van die jaar: Daleen Steyn...more4minPlay
August 27, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more5minPlay
August 27, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
August 27, 2025Rondloperdiere op openbare paaie. Deel 2Isabel van Tonder gesels met Peet Swanepoel, privaat veediefstal ondersoeker wat 'n diens lewer aan Vrystaat Landbou oor die groot probleem van rondloperdiere op hoofpaaie....more6minPlay
August 26, 2025Ontmoet Demarie: Die Stem en hart van BritsVan ’n spieëlvertoning as ’n kind tot die verhoog se middelpunt as volwasse sangeres: Demarie se musiek en humor laat haar stem lig skyn. Ontdek haar reis van selfvertroue tot haar nuutste enkelsnit, Like Jou Niks, waar liefde en musiek mekaar ontmoet en hartseer omvorm in hoop....more7minPlay
August 26, 202530 jaar lank al in ‘n rolstoel, Brunhild Strauss motiveer almal om Loslitdag te ondersteun die 5de SeptemberBrunhild Strauss is woonagtig in Springbok in die Noordkaap. Hy is ‘n parapleeg vanaf sy bors verlarm weens ‘n motorongeluk 30 jaar gelede. Hy is aan diens by die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede (NCPD) as Ontwikkelings Werker en beeiwer homself vir die bewusmaking en inklusiewe omgewing so wel as toeganklinkeid en die uitrol van projekte in die Namakwaland. Hy help ook met die insamel van volwasse weggooibare doeke en die rekonstruksie van trappe by laekoste behuising na opritte vir toegang. Brunhild sluit by Yolanda Maartens aan om jou te motiveer om met ander oe na mense in rolstoele te kyk en om jou deel te doen vanjaar om fondse in te samel vir die noodsaaklike werk wat die NCPD doen deur deel te wees van Loslitdag die 5de September 2025. Meer inligting by casualday.co.za...more7minPlay
August 26, 2025‘Classical Icons’ word deur die Vrystaatse Simfonieorkes aangebied onder leiding van dirigent Gérard KorstenIn September het jy geleentheid om die Vrystaatse Simfonieorkes oor twee vertonings te sien optree. Pianis Ben Schoeman tree as solis op die 13de en 14de by die Odeion in Bloemfontein. Hy sien vreeslik uit na die geleentheid en natuurlik om die verhoog met ‘n ikoon in sy eie reg, Gérard Korsten, te deel. Ben sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en vertel ook van sy gunstelling item op die program. Kaartjies is beskikbaar by Quicket....more5minPlay