Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
April 02, 2026Reinet Meyer, Brangusboer gesels oor die ras se eienskappeDie Brangus beesras word beskryf as sterk, aanpasbaar, gehard, produktief en betroubaar, om net 'n paar eienskappe te noem. Isabel van Tonder gesels met 'n bekende Brangus boer oor die besondere ras....more4minPlay
April 02, 2026Chris Derksen lewer 'n veeverslagChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
April 02, 2026Die grootste pampoen is onlangs aangewys in HeidelbergPieter Moller berig oor die grootste pampoen wat meer as 'n ton weeg, wat onlangs in Heidelberg aangewys is....more2minPlay
April 02, 2026Daar is voordele daarin as kinders van jongs af met 'n hoenderboerdery kan beginIsabel van Tonder gesels met 'n pluimveeboer in Bloemfontein oor die voordele daavan as kinders met 'n klein hoenderboerdery begin van jongs af, en die uitdagings wat hulle in gedagte moet hou....more8minPlay
April 01, 2026Charlene Wolmarans se hart is oop Op my eish!Op my eish! is elke Donderdag om 20:00, net op kykNET (DStv-kanaal 144). Die reeks is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar....more11minPlay
April 01, 2026Gertjan Holtzhausen oor die optrede van Die Karoo KunsliedGertjan Holtzhausen oor die optrede van Die Karoo Kunslied...more2minPlay
April 01, 2026Learn With Punk - AntibioticsEver wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about Antibiotics....more3minPlay
April 01, 2026FS Community safety, roads and transport MEC Jabu Mbalula speaks on efforts to curb road crashes this Easter WeekendFS Community safety, roads and transport MEC Jabu Mbalula speaks on efforts to curb road crashes this Easter Weekend...more1minPlay
April 01, 2026Weird Wide Web: As jy aanvanklik nie slaag nie, probeer nog 138 keer’n Poolse burger het die internet op een of ander manier stormenderhand verower, nie vir enigiets slegs nie, maar vir sy volharding om iets te doen totdat hy dit regkry!...more4minPlay
April 01, 2026Droomsindroom maak reg vir Rocking the Vaal!Maak gereed vir 'n volle dag van musiek, kos en onvergeetlike oomblikke by Rocking the Vaal! Van sonsopkoms tot laatnag-saamsing, bring hierdie dag top Suid-Afrikaanse kunstenaars, heerlike kos en ongelooflike wêreldrekordpogings bymekaar – alles in 'n massiewe viering van gemeenskapsgees. Droomsindroom kuier op At Lunch om te vertel van hulle optreede en hoe hulle ook uit sien na n dag vol pret!...more4minPlay