Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.... more
April 01, 2026Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Thabo Litabe, oor vrou wat in vrieskas gevind is.Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Thabo Litabe, oor vrou wat in vrieskas gevind is....more2minPlay
April 01, 2026Bloemskou 2026 is hier!Bloemskou begin op 23 April en duur tot 2 Mei vanjaar. Pulane Nel-Sekepe geselsmet die Hoof Uitvoerende Beampte van Bloemskou, Elmarie Prinsloo, om uit te vind watter opwindende verrassings daar vir vanjaar se skou voorlê. Elmarie deel wenke oor hoe om op kaartjies te spaar, watter opsies beskikbaar is vir die getroue skougangers wat elke dag wil kom inloer, en natuurlik kry ons 'n eksklusiewe kykie na die kunstenaars wat die verhoog gaan laat vlamvat. Hier is alles wat jy moet weet om jou Bloemskou-ervaring onvergeetlik te maak!...more7minPlay
April 01, 2026Is meer geld die antwoord in jou huwelik?Hoe werk ons met ons geld? Weet ons waarheen ons geld gaan? En, is meer geld dalk die antwoord? Rudolph Geldenhuys geels met Pulane Nel-Sekepe oor geldsake in 'n huwelik - hoe kan jy en jou maat op die selfde bladsy kom as dit geld aan betref?...more8minPlay
April 01, 2026Gertjan Holtzhausen oor die optrede van Die Karoo KunsliedGertjan Holtzhausen oor die optrede van Die Karoo Kunslied...more4minPlay
April 01, 2026Scrummaging through the questions! 🧠🏉 Daniel Maartens vs. the Good Morning Breakfast quiz. Who do you think won? 🏆Toyota Cheetahs flanker Daniel Maartens recently put his general knowledge to the test on OFM's Good Morning Breakfast show. Trading the rugby pitch for the radio studio, Maartens participated in the high-stakes "Money for Nothing" quiz, where contestants aim to answer a series of questions correctly to win a cash prize....more5minPlay
April 01, 2026The UFS Business School's MBA shaping tomorrow's ethical, responsibe and enterprising leadersThe University of the Free State (UFS) Business School is committed to shaping tomorrow's ethical, responsible and enterprising leaders through the institution's esteemed Master of Business Administration (MBA) programme. Acting Director of the school, Prof MacDonald Kanyangale and Dr Cornelie Crous tell the OFM Business Hour team more....more15minPlay
April 01, 2026SAFEX verslag : Graanmark oorsig, 1 April 2026Graan SA ekonoom, Heleen Viljoen gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte....more4minPlay
March 31, 2026Jy is die een: 'n gesprek oor liefde wat nie verduidelik hoef te word nieRian Strydom trek ons weer binne ’n lied wat nie verduidelik hoef te word nie. ‘Jy is die een’ ’n spesiale gesprek oor liefde en lojaliteit en ’n verbintenis wat net is. Saam met Sunette Bridges, skrywer van die lied hier’s ’n stuk Afrikaanse musiek wat jou nie net laat luister nie… maar laat bly luister...more7minPlay
March 31, 2026BMA commissioner Dr Michael Masiapato speaks on extended hours at ports of entry this Easter weekendBMA commissioner Dr Michael Masiapato speaks on extended hours at ports of entry this Easter weekend...more2minPlay