
Sign up to save your podcasts
Or


Ek gesels met Flip Buys, Voorsitter van die Solidariteit Beweging, oor die inhoud van sy boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur. Ons bespreek ook die pad vorentoe vir Afrikaners, hoe om oor oplossings te dink, federalisme en hoe om staatsbestand te wees.
By Ernst J. van ZylEk gesels met Flip Buys, Voorsitter van die Solidariteit Beweging, oor die inhoud van sy boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur. Ons bespreek ook die pad vorentoe vir Afrikaners, hoe om oor oplossings te dink, federalisme en hoe om staatsbestand te wees.

4,153 Listeners

506 Listeners