
Sign up to save your podcasts
Or


Ek gesels met René van der Vyver, woordvoerder vir AfriForum Jeug en trotse Afrikaner. Ons bespreek die sleuteluitdagings wat jong Afrikaners vandag in die gesig staar, wat AfriForum Jeug doen, die belangrikheid van moedertaalonderrig, Afrikaanse studente wat geteiken en uitgesluit word by die Universiteit Stellenbosch (US), Noordwes Universiteit (NWU) / Pukke se onlangse rasse-uitsluitingskandaal, wat haar as jong Afrikaner hoop gee vir die toekoms, en meer.
By Ernst J. van ZylEk gesels met René van der Vyver, woordvoerder vir AfriForum Jeug en trotse Afrikaner. Ons bespreek die sleuteluitdagings wat jong Afrikaners vandag in die gesig staar, wat AfriForum Jeug doen, die belangrikheid van moedertaalonderrig, Afrikaanse studente wat geteiken en uitgesluit word by die Universiteit Stellenbosch (US), Noordwes Universiteit (NWU) / Pukke se onlangse rasse-uitsluitingskandaal, wat haar as jong Afrikaner hoop gee vir die toekoms, en meer.

4,190 Listeners

444 Listeners