Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.... more
FAQs about Onderhoude:How many episodes does Onderhoude have?The podcast currently has 150 episodes available.
September 30, 2016CHARL DU TOIT - VUURVAS ONDERHOUDOns Paralimpiese atleet Charl du Toit kuier by Tygerberg104FM. Charl is 'n tweemalige kampioen in die 100m sowel as die 400m vir serebraalgestremde atlete in die T37-kategorie. Charl het ook 'n nuwe Wêreldrekord opgestel in die 100m!Ons is trots op jou en dis 'n voorreg om jou vriend van Tygerberg104FM te noem!...more11minPlay
September 29, 2016REINHARDT HAMMAN - VUURVAS ONDERHOUDParalimpiese atleet en Goue Medalje houer Reinhardt Hamman kuier by Tygerberg104FM. Donderdag 15 September 2016 sal nooit weer dieselfde wees nie...die dag toe Reinhardt met 'n kniebesering en spies in hand op die veld stap en die hele Paralimpiese Spele aan sy pa en God opgedra het. Reinhardt se pa is in Maart 2016 oorlede en vandag na 'n ongelooflike afstand van 50.96m staan hy met die unieke goue medalje om sy nek!Ons is trots op jou! 🙏...more15minPlay
September 06, 2016ALTA EDWARDS - OGGENDROOI ONDERHOUDDie beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel....more7minPlay
August 29, 2016BONANZA MOMENT - ODESSA SWARTSOdessa Swarts – Mom of Olympic Gold Medalist Wayde van Niekerk...more27minPlay
August 06, 2016INTERSKOLE 2016 - WILLEM ERWEE & SEDRICK TALJAARD: WEDSTRYD VERSLAGDie beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel....more4minPlay
August 06, 2016INTERSKOLE 2016 - WILLEM ERWEE & SEDRICK TALJAARD: HALFTYDVERSLAGDie beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel....more3minPlay
August 06, 2016INTERSKOLE 2016 - DEREK SWART: HJS SKOOLHOOFDie beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel....more6minPlay
August 06, 2016INTERSKOLE 2016 - SPANPRAATJIE: NEVILLE DDie beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel....more5minPlay
August 06, 2016INTERSKOLE 2016 - KRISTIAAN DE WET EN JONINE GRIESSEL : HJS HOOFDIRIGENTEDie beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel....more5minPlay
August 06, 2016INTERSKOLE 2016 - EDDIE BATEMAN: GIM SKOOLHOOFDie beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel....more5minPlay
FAQs about Onderhoude:How many episodes does Onderhoude have?The podcast currently has 150 episodes available.