Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
July 21, 2024Ons en onderwys 21 Julie 2024Johan van Lill praat met Riaan van den Bergh, adjunk-bestuurshoof van Fedsas en hoof van die Fedsas Sentrum vir Tegnologie, oor robotika en kodering, en wat skole alles nodig het om dit te implementeer....more21minPlay
July 14, 2024Ons en die onderwys 14 Julie 2024Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon en professor Mariette Reyneke oor die nuwe Minister van Onderwys. Hulle verduidelik wat die pligte van ‘n nasionale minister van onderwys is, en watter magte sy het om ‘n verskil te maak....more20minPlay
July 07, 2024Ons en die onderwys 7 Julie 2024Johan van Lill praat met Maryke Bellingan en dr. Hanrie Bezuidenhout oor die Singapoer-benadering tot Wiskunde-onderrig. Wat hierdie benadering uniek maak, is die manier waarop konsepte stap-vir-stap op mekaar bou, van konkreet tot simbolies. Dit bevorder diepgaande begrip by leerders. Hulle praat ook oor die faktore wat 'n groot rol speel in Wiskunde-prestasie en -begrip....more20minPlay
June 30, 2024Ons en die onderwys 30 Junie 2024Johan van Lill praat met dr. Rinda Blom, 'n speelterapeut, oor die rol wat speelterapie in onderwys speel. Wat is speelterapie? Wanneer kan onderwysers dit aanbeveel om kinders te ondersteun?...more21minPlay
June 23, 2024Ons en die onderwys 23 Junie 2024Johan van Lill praat met prof. Jannie le Roux, 'n skrywer en motiveringspreker, oor hoekom vakansies belangrik is vir onderwysers en leerders. Hoe laai ek my battery?...more22minPlay
June 16, 2024Ons en die onderwys 16 Junie 2024Johan van Lill praat met prof Michael le Cordeur van die Universiteit Stellenbosch se Departement Opvoedkunde en dr. Jaco Deacon van Fedsas oor Jeugdag. Wat beteken dit vir onderwys in die tyd waarin ons nou is? Hoe moet onderwysers oor Jeugdag dink?...more22minPlay
June 09, 2024Ons en die onderwys 9 Junie 2024Johan van Lill fokus op selfgerigte leer. Sy gaste is almal van die Eenheid vir Selfgerigte Leer aan die Noordwes-Universiteit se Departement Opvoedkunde. Hulle vertel ook meer van ‘n kongres wat in November plaasvind wat op selfgerigte leer fokus....more20minPlay
June 02, 2024Ons en die onderwys 2 Junie 2024Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, 'n onderwyskonsultant en oud-skoolhoof, oor die skoolhoof as ‘n rolmodel. Daar is 'n algemene verwagting by mense dat skoolhoofde rolmodelle behoort te wees, maar wat behels dit in praktiese terme?...more19minPlay
May 26, 2024Ons en die onderwys 26 Mei 2024Johan van Lill praat met dr. Hendrik Theys, voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, oor die verskillende variante van Afrikaans, en hoe onderwysers dit in die klaskamer kan hanteer. Hoe skep ek ‘n inklusiewe omgewing waar almal die vrymoedigheid het om hulle eie vorm van Afrikaans te praat?...more21minPlay
May 19, 2024Ons en die onderwys 19 Mei 2024Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, 'n onderwyskundige, oor hoe om kinders leesgereed te kry, en watter vaardighede nodig is vir aanvanglees....more19minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.