Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
May 12, 2024Ons en die onderwys 12 Mei 2024Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer van die Eenheid vir Selfgerigte Leer by die Departement Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit oor ’n interessante kunskompetisie vir leerders en studente met sterrekunde as tema....more21minPlay
May 05, 2024Ons en die onderwys 5 Mei 2024Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz oor die impak van huishoudelike geweld op leerders. Wat kan onderwysers doen om hierdie leerders te ondersteun?...more21minPlay
April 28, 2024Ons en die onderwys 28 April 2024Johan van Lill praat met dr. Juane van der Merwe oor die grondwet en opvoedkunde: Wat is ons grondwetlike regte op verskillende vlakke van opvoedkunde en onderwys?...more21minPlay
April 21, 2024Ons en die onderwys 21 April 2024Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor oksitosien en sosiale leer. Hierdie hormoon versterk nie net ons emosionele bande nie, maar speel ook 'n kritiese rol in sosiale leerprosesse. Oksitosien kan ook positiewe sosiale gedrag in die klaskamer bevorder....more19minPlay
April 14, 2024Ons en die onderwys 14 April 2024Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, 'n onderwyskundige, oor die oorgang tussen Graad 7 en 8, en hoe ouers, leerders en onderwysers die oorgang op die beste moontlike manier kan hanteer....more19minPlay
April 07, 2024Ons en die onderwys 7 April 2024Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor onderwyssake waarvan ons moet kennis neem, soos die nuutverkose beheerliggame, sport- en kultuuraktiwiteite in die tweede kwartaal, en die Bela-wetgewing....more20minPlay
March 31, 2024Ons en die onderwys 31 Maart 2024Johan van Lill praat prof Ignatius Gous oor meertaligheid en moedertaalonderwys. Hoe moet ons hieroor dink binne die konteks van Suid-Afrika?...more24minPlay
March 24, 2024Ons en die onderwys 24 Maart 2024Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die geestesgesonheidsprobleme wat in skole voorkom, en hoe onderwysers dit kan hanteer. Hoe ondersteun ek die algemene welstand van my leerders?...more26minPlay
March 17, 2024Ons en die onderwys 17 Maart 2024Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, die bestuurshoof van FEDSAS, oor die opleidingsgeleenthede wat beskikbaar is vir die nuutverkose skoolbeheerliggaamslede. Vanjaar is baie van hierdie geleenthede aanlyn beskikbaar, wat dit makliker maak vir lede om hulle opleiding te ontvang....more25minPlay
March 10, 2024Ons en die onderwys 10 Maart 2024Johan van Lill praat met prof. Dap Louw, 'n kliniese sielkundige met doktorsgrade in sowel sielkunde as kriminologie, oor die belangrikheid van opleiding vir onderwysers in kindersielkunde....more23minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.