Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
December 24, 2023Ons en die onderwys 24 Desember 2023Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met Riaan van den Bergh, adjunk uitvoerende hoof van FEDSAS, oor die 2024 skoolbeheerliggaamverkiesing. Wie kan daaraan deelneem en hoe werk die proses....more24minPlay
December 17, 2023Ons en die onderwys 17 Desember 2023Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met dr Jurie Joubert, bekende historikus en onderwyskundige, oor die oorgang tussen Graad 3 en 4 en Graad 7 en 8. Hoekom is dit so kompleks en hoe moet onderwysers dit hanteer?...more26minPlay
December 10, 2023Ons en die onderwys 10 Desember 2023Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met prof Jannie le Roux wat vir ons wenke gee oor hoe om die onderwysjaar op ‘n emosionele en geestelike vlak af te sluit. Hoe reflekteer ek op die onderwysjaar wat verby is....more22minPlay
December 03, 2023Ons en die onderwys 3 Desember 2023Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met Jannie van der Westhuizen oor al die dinge wat aan die einde van die skooljaar afgehandel moet word voordat die skool sluit vir die somervakansie....more21minPlay
November 26, 2023Ons en die onderwys 26 November 2023Johan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen, verbonde aan die Departement Opvoedkunde aan die Universiteit van Johannesburg, oor die gebruik van mikrolesse vir die opleiding van STEM-onderwysers in 'n virtuele realiteitsklaskamer....more25minPlay
November 19, 2023Ons en die onderwys 19 November 2023Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oudskoolhoof en onderwyskonsultant, oor hoe onderwysleiers ouerverwagtinge kan bestuur. Hoe kan die verhouding tussen die ouers en die skool gesond en konstruktief bestuur word?...more26minPlay
November 12, 2023Ons en die onderwys 12 November 2023Johan van Lill praat met dr. Celia Booyse oor onderrigstrategieë met die brein in gedagte. Hulle kyk na die belangrikheid van taal in leer, uitvoerende funksies en waartoe dit leerders in staat kan stel....more24minPlay
November 05, 2023Ons en die onderwys 5 November 2023Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor die BELA-wetgewing, wat gemeenskappe kan doen om die matrieks met hulle eksamen te ondersteun, en waar die proses is met aansoeke vir onderwysstudente by universiteite....more22minPlay
October 29, 2023Ons en die onderwys 29 Oktober 2023Johan van Lill praat met dr. Nanda Klapwijk oor geletterdheid, en fokus op die voor-die-lees-fase wat onderwysers as ‘n strategie kan gebruik by die onderrig van lees....more21minPlay
October 22, 2023Ons en die onderwys 22 Oktober 2023Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, onderwyskundige en historikus, oor hoe om kritiese denkvaardighede by leerders te ontwikkel....more22minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.