Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
August 06, 2023Ons en die onderwys 6 Augustus 2023Johan van Lill praat met onderwyskundige dr. Jeanette de Klerk-Luttig oor die verhouding tussen ouers en onderwysers. Wat is die dinge wat onderwysers graag wil hê ouers moet hoor en op ag slaan? Wat is die dinge wat ouers wil hê, onderwysers moet van kennis neem?...more21minPlay
July 30, 2023Ons en die onderwys 30 Julie 2023Johan van Lill praat met Riaan van der Bergh van Fedsas oor die 2024-skoolbeheerliggaamverkiesings....more26minPlay
July 23, 2023Ons en die onderwys 23 Julie 2023Johan van Lill praat met Sors Joubert, 'n dosent in liggaamlike opvoeding, oor die rol wat liggaamlike opvoeding in skole speel. Tot watter mate is LO voordelig vir leerders, en wat gebeur tans in skole wat hierdie betref....more27minPlay
July 16, 2023Ons en die onderwys 16 Julie 2023Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor die verhouding tussen die skool en die opvoedkundige sielkundige. Hoe kan daar ‘n beter en goeie samewerking wees tussen hierdie twee partye?...more22minPlay
July 09, 2023Ons en die onderwys 9 Julie 2023Johan van Lill praat met oud-skoolhoof en onderwyskonsultant, Jannie van der Westhuizen, oor die uitdagings wat onderwysleiers tans in die gesig staar. Hoe kan skole hierdie oorkom?...more23minPlay
July 02, 2023Ons en die onderwys 2 Julie 2023Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, historikus en onderwyskundige, oor die rol wat pedagogiek kan speel om skole meer effektief te maak. Hoe kan leerders se agterstande deur goeie pedagogiek aangespreek word?...more23minPlay
June 25, 2023Ons en die onderwys 25 Junie 2023Johan van Lill praat met Glen du Toit oor hoekom die gebruik van tegnologie in skole nog nie die onderwyskrisis kon oplos nie? Hoe vaar ons in vergelyking met ander lande wat dieselfde uitdagings as ons het?...more22minPlay
June 18, 2023Ons en die onderwys 18 Junie 2023Johan van Lill praat met Tertia du Plessis, ‘n onderwyskundige, oor die geletterdheidskrisis in skole. Wat kan skole doen om die geletterdheidsuitdagings aan te pak?...more24minPlay
June 11, 2023Ons en die onderwys 11 Junie 2023Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe om te onderrig en te leer om beter te verstaan, langer te onthou en meer te kan doen daarmee....more25minPlay
June 04, 2023Ons en die onderwys 4 Junie 2023Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor die lae geletterdheidsvlakke, aanlynaansoeke vir toelating tot skole, en die aansoekproses by universiteite vir toelating en finansiële hulp....more22minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.