Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
October 15, 2023Ons en die onderwys 15 Oktober 2023Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oudskoolhoof en onderwyskonsultant, oor kommunikasie en onderwysleierskap. Hoe kan onderwysleiers suksesvol kommunikeer sodat dinge glad kan verloop in die skool en skoolgemeenskap?...more23minPlay
October 08, 2023Ons en die onderwys 8 Oktober 2023Johan van Lill praat met Susan Burgess, 'n onderwyskundige, oor speelgebaseerde leer in voorskoolse onderrig. Hoekom is speel so belangrik vir die ontwikkeling van jonger leerders?...more23minPlay
October 01, 2023Ons en die onderwys 1 Oktober 2023Johan van Lill praat met professor Jean Greyling oor kodering. Hoekom is kodering belangrik vir leerders? Hoe kan skole, wat nie oor die nodige hulpbronne beskik nie, dit aanpak?...more23minPlay
September 24, 2023Ons en die onderwys 24 September 2023Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer oor poppedialoog as onderrigleerstrategie in die wiskunde- en wetenskapklaskamer. Hoe kan poppespel gebruik word om wiskunde en wetenskap te onderrig?...more22minPlay
September 17, 2023Ons en die onderwys 17 September 2023Johan van Lill praat met dr. Nanda Klapwijk oor onderrig en ontwikkeling van leesbegrip. Hoe ontwikkel ’n mens leesbegrip? Is dit iets waarmee ouers kan help?...more21minPlay
September 10, 2023Ons en die onderwys 10 September 2023Johan van Lill praat met onderwyskundige Jannie van der Westhuizen oor wat die kernopdrag van skole is, en waarmee hulle besig behoort te wees....more21minPlay
September 03, 2023Ons en die onderwys 3 September 2023Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, bestuurshoof van Fedsas, oor die BELA-wetgewing wat tans baie in die nuus is. Wat moet ouers, onderwysers en skole hiervan weet? Wat gebeur nou verder?...more22minPlay
August 27, 2023Ons en die onderwys 27 Augustus 2023Johan van Lill praat met Marieta Nel oor begripstoetse, visuele en ouditiewe tekste en opsommings. Hoe kan onderwysers dit meer suksesvol in die klaskamer aanpak met die leerders sodat hulle dit eendag met sukses in die matriekvraestel kan doen?...more20minPlay
August 20, 2023Ons en die onderwys 20 Augustus 2023Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor hoe onderwysers oor Afrikaans moet dink. Maandag 14 Augustus was Taaldag. Wat is die stand van Afrikaans in skole?...more20minPlay
August 13, 2023Ons en die onderwys 13 Augustus 2023Johan van Lill praat met Marinda Engelbrecht en Margit Meyer-Rödenbeck oor die waarde wat teaterbesoeke vir leerders het. Hulle vertel hoekom dit belangrik is dat leerders hulle leesboekkarakters ook op ‘n verhoog beleef....more25minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.