Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
May 28, 2023Ons en die onderwys 28 Mei 2023Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne, 'n vakspesialis vire wetenskap en robotika by die Skole-ondersteuningsentrum, oor kunsmatige intelligensie en spesifiek ChatGPT se impak op onderwys....more25minPlay
May 21, 2023Ons en die onderwys 21 Mei 2023Johan van Lill praat met Maritha Fouche, ‘n privaat maatskaplike werker, oor holistiese sosio-emosionele assesserings. Dis ‘n assessering wat die oorsake van gedrag en emosionele probleme by kinders kan identifiseer....more23minPlay
May 14, 2023Ons en die onderwys 14 Mei 2023Johan van Lill praat met Sonja Engelbrecht, hoof van grondslagfase by Laerskool Simonsberg in Kraaifontein, oor ouerbetrokkenheid. Wat is die positiewe en negatiewe aspekte van ouerbetrokkenheid by die skool en kinders?...more23minPlay
May 07, 2023Ons en die onderwys 7 Mei 2023Johan van Lill praat met twee argitekte oor hoe waardes in skole lyk. Hoe kan ‘n mens kernwaardes in skole vestig?...more24minPlay
April 30, 2023Ons en die onderwys 30 April 2023Hoe lyk die ideale skoolgebou? Johan van Lill praat met twee argitekte wat spesialiseer in die ontwerp van skole. Tradisionele klaskamers word nou leerruimtes wat nie meer noodwendig uit vier mure hoef te bestaan nie....more23minPlay
April 21, 2023Ons en die onderwys 23 April 2023Johan van Lill praat met onderwyskundige Wilna van Rooyen oor onderwysmentorskap. Hoe kan skole nuwe onderwysers ondersteun om hulle beroep ten volle toegerus te begin?...more23minPlay
April 16, 2023Ons en die onderwys 16 April 2023Johan van Lill praat met onderwyskundige Christine Koudstaal oor outisme en inklusiewe onderwys. April is nasionale outismemaand, en ons fokus op die uitdagings vir onderwysers om kinders met outisme in hulle klasse te laat floreer....more25minPlay
April 09, 2023Ons en die onderwys 9 April 2023Johan van Lill met praat met onderwyskundige dr. Jurie Joubert oor hoe skole kan baat by multigraadonderwys. Vir baie jare is dit gesien as ‘n mindere onderwysaanbieding, maar navorsing dui daarop dat leerders groot baat kan vind daarby....more23minPlay
April 02, 2023Ons en die onderwys 2 April 2023Johan van Lill praat met Ester Nel, 'n onderwyser en onderwysleier by Leeuwenhof Akademie, oor hoe om gehalte in my skool te verseker. Watter rol kan ‘n vakhoof daarin speel?...more37minPlay
March 26, 2023Ons en die onderwys 26 Maart 2023Johan van Lill praat met onderwyskundige en onderwyskonsultant Johan Bezuidenhout oor die gebruik van die BOLKE-metode as ‘n bestuursintrument in skole. Hoe kan skole hulle aktiwiteite beter beplan en bestuur met die hulp van hierdie metode?...more22minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.