Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
January 08, 2023Ons en die onderwys 8 Januarie 2023Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux oor hoe om ‘n fokus vir jou onderwysjaar te hê, en waarop om te fokus om die uitdagings van die jaar in die skool en klaskamer te oorkom....more23minPlay
January 01, 2023Ons en die onderwys 1 Januarie 2023Johan van Lill praat met drie onderwyskenners oor die onderwysjaar wat voorlê. Wat is die uitdagings vir die jaar wat kom? Die deelnemers is dr. Jaco Deacon, prof. Mariette Reynecke en prof. Michael le Cordeur....more23minPlay
December 18, 2022Ons en die onderwys 18 Desember 2022Johan van Lill praat met drie onderwyskenners oor die afgelope jaar se onderwysgebeure. Wat het reggeloop en wat het verkeerd geloop? Die deelnemers is Dr. Jaco Deacon, prof. Mariette Reynecke en prof. Michael le Cordeur....more25minPlay
December 11, 2022Ons en die onderwys 11 Desember 2022Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux oor hoe om op ‘n persoonlike vlak op jou onderwysjaar te reflekteer en die jaar af te sluit. Ons kyk terug na die doelwitte wat ons aan die begin van die jaar gestel het om hierdie uitdagende onderwysjaar suksesvol te maak....more20minPlay
December 04, 2022Ons en die onderwys 4 Desember 2022Johan van Lill praat met Jenny Bridgeman van die Overberg Onderwysdistrik in die Wes-Kaap oor wat ouers se rol is in hulle kinders se skool. Waarvoor moet ouers verantwoordelikheid neem? Hoe betrokke moet jy by jou kind se skool wees?...more24minPlay
November 27, 2022Ons en die onderwys 27 November 2022Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert oor wêreldgehalte onderwys, en wat dit behels....more22minPlay
November 20, 2022Ons en die onderwys 20 November 2022Johan van Lill praat met narratiewe terapeut Thérèse Hulme oor idees vir die skep van ‘n skryfkultuur in die klaskamer....more20minPlay
November 13, 2022Ons en die onderwys 13 November 2022Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Quinton Adams oor die insigte wat hy gekry het in onderwys terwyl hy besig was om die Backyard Varsity op die been te bring....more26minPlay
November 06, 2022Ons en die onderwys 6 November 2022Johan van Lill praat met Jeanette de Klerk-Luttig oor die rol wat skole kan speel om kernwaardes, soos respek en verantwoordelikheid, by leerders te ontwikkel. Wat behels die waardes van respek en verantwoordelikheid? Hoe lyk ‘n skool waar respek en verantwoordelikheid deel van die etos is?...more24minPlay
October 30, 2022Ons en die onderwys 30 Oktober 2022Johan van Lill praat met Johan Bezuidenhout wat 43 jaar onderwyservaring het, waarvan 32 jaar as skoolhoof. In 2020 is hy deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon met die Elizabeth Steijn-medalje vir uitstaande onderwys in Afrikaans en vir uitnemendheid binne en buite die klaskamer. Hy praat oor die groei en ontwikkeling van onderwysers, bestuurspanne en skoolhoofde....more20minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.