Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
March 19, 2023Ons en die onderwys 19 Maart 2023Johan van Lill praat met twee onderwyskenners oor kuberboelie in skole. Sy gaste is Leandie Brasdler en advokaat Phyllis Vorster. Hoe erg is die probleem, veral in Suid-Afrika se skole? Watter tipe aktiwiteite kan gesien word as kuberboelie?...more22minPlay
March 12, 2023Ons en die onderwys 12 Maart 2023Johan van Lill praat met onderwyskundige en onderwysleier Martie Heystek oor hoe onderwysers goeie menseverhoudinge kan handhaaf....more21minPlay
March 05, 2023Ons en die onderwys 5 Maart 2023Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Quinton Adams oor die skoolhoof as gemeenskapsleier en bestuurder van mense. Wat behels die rol van die skoolhoof in ons moderne samelewing?...more22minPlay
February 26, 2023Ons en die onderwys 26 Februarie 2023Johan van Lill praat met Johan Bezuidenhout, 'n afgetrede skoolhoof en onderwyskonsultant, oor onderwys wat gerig is op die ontwikkeling van ‘n positiewe selfbeeld by leerders....more21minPlay
February 19, 2023Ons en die onderwys 19 Februarie 2023Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur van die Universiteit Stellenbosch oor die kommer oor 'n tekort aan onderwysers, voorskoolse onderwys, die verkiesing van die beheerliggame, en die invloed wwat ChatGPT op toetse en eksamens kan hê....more27minPlay
February 12, 2023Ons en die onderwys 12 Februarie 2023Johan van Lill praat met Daan Potgieter, 'n onderwyskundige, oor wat dit behels om ‘n onderwyser te wees in die hoërskool. Wat moet jy weet as jy die onderwysprofessie wil betree, of pas met jou onderwysloopbaan begin het?...more25minPlay
February 05, 2023Ons en die onderwys 5 Februarie 2023Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, 'n onderwyskundige, oor wat dit behels om ‘n onderwyser te wees in voorskoolse en laerskool onderwys. Wat moet jy weet as jy die onderwysprofessie wil betree, of pas met jou onderwysloopbaan begin het....more24minPlay
January 29, 2023Ons en die onderwys 29 Januarie 2023Johan van Lill praat met dr. Jeanette de Klerk-Luttig, 'n onderwyskundige, oor hoe ‘n onderwyser kop hou en balans kan hê in die jaar wat voorlê. Hoe behou ek my vreugde as ‘n onderwyser?...more23minPlay
January 22, 2023Ons en die onderwys 22 Januarie 2023Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Elzette Fritz oor wat onderwysleiers moet weet van selfdood onder leerders. Wat is die growwe en sagte tekens waarvoor mens moet uitkyk, en hoe moet skole dit hanteer wanneer daar ‘n selfdoodpoging was?...more26minPlay
January 15, 2023Ons en die onderwys 15 Januarie 2023Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor skolastiese evaluerings. Wanneer is dit nodig en wat behels die proses om leeruitdagings te diagnoseer?...more23minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.