Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
February 28, 20151 Mar 2015Johan van Lill gesels met John Goliath van die Wynlandse Distrikskantoor oor die driejaarlikse skoolbeheerliggaamsverkiesings wat hierdie maand in alle staatskole plaasvind. Dis uiters belangrik dat ouers gaan stem vir hulle skole se beheerliggame, om seker te maak dat die gemeenskap betrokke bly by die suksesvolle funksionering van skole....more20minPlay
February 21, 201522 Feb 2015Johan van Lill gesels met Kobie Kitshoff oor die regte en verantwoordelikhede wat skole aan ouers en leerders moet kommunikeer....more24minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.