Padkampstories

Padkampstories

By Cordis TrustArtsBooks
Download on the App Store

Padkampstories episodes

  • Reünie
    Oor die liefde, hoe dinge werk in die padbedryf en verskillende paaie van die lewe.
    10 min
  • Lag-Ma
    Lag as 'n manier om te oorleef en om soms die seer wat net onder die oppervlak is te verbloem.
    8 min
  • Verraderlike Vlermuis
    Partykeer kan iets so eenvoudig soos 'n lucky packet groot moeilikheid maak tussen vriende. Padkampstories is in 2019 in boekvorm uitgegee. In hierdie podcast gesels Deon Meiring met Amanda Greeff, die skrywer, en lees ook van die stories uit die boek voor
    9 min
  • Kaalvoet op 'n leë oliedrom
    Die padkind leer dat sy nie die eenvoudige dinge moet onderskat nie. Mens kan dit baie geniet ook – en selfs iets van die lewe leer. Padkampstories is in 2019 in boekvorm uitgegee. In hierdie podcast gesels Deon Meiring met Amanda Greeff, die skrywer, en lees ook van die stories uit die boek voor
    7 min
  • Padkind word 'n regte mens
    Die jong Amanda moes nog steeds wroeg met waar sy inpas, maar het darem mense langs die pad ontmoet wat haar gehelp het om te besef dat sy ook iewers hoort. Padkampstories is in 2019 in boekvorm uitgegee. In hierdie podcast gesels Deon Meiring met Amanda Greeff, die skrywer, en lees ook van die stories uit die boek voor
    10 min
  • Padkind sonder posbus
    Hoeveel mense was nie al skaam oor hulle adres of waar hulle vandaan kom nie? Hierdie episode se storie vertel iets daarvan, maar uiteindelik is dit ook darem nie net sleg nie. Padkampstories is in 2019 in boekvorm uitgegee. In hierdie podcast gesels Deon Meiring met Amanda Greeff, die skrywer, en lees ook van die stories uit die boek voor
    8 min
  • Padkind kry 'n wêreld
    Padkampstories is in 2019 in boekvorm uitgegee. In hierdie podcast gesels Deon Meiring met Amanda Greeff, die skrywer, en lees ook van die stories uit die boek voor. Hierdie episode vertel hoe Amanda as padkind moes sinmaak en probeer inpas in haar wêreld. Hoe was dit om in 'n padkamp groot te word? Wat ís 'n padkamp in die eerste plek? Ons gesels daaroor en lees die eerste storie voor.
    5 min

About Padkampstories

From the publisher's feed

Amanda Greeff het grootgeword in 'n padkamp. Die kinders van die padkamp het nie altyd ingepas by die kinders van die dorp nie. Soms was dit hartseer, maar dit het haar ook op baie maniere gehelp om…