Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
April 17, 2025Wes-Kaapse produsente kry wind van voorPieter Möller berig oor uitvoerprodukte van hoofsaaklik Wes-Kaapse produsente wat die wind van voor kry....more2minPlay
April 15, 2025Hender- en eierprodukte pryse onder loepPieter Möller berig vanoggend verder oor die Mededingingskommissie se verslag oor basiese voedselsoorte en vandag kom hoender- en eierprodukte aan die beurt....more3minPlay
April 14, 2025Bevindinge oor die impak van die droogtePieter Möller berig verder oor die Mededingingskommissie se verslag en bevindinge oor die impak van die droogte van verlede jaar....more3minPlay
April 14, 2025Verslag oor bruinbrood se prysePieter Möller berig oor interessante bevindinge van die Mededingingskommissie se verslag oor bruinbrood se pryse....more2minPlay
April 11, 2025Skaapskeerrekord vir Australiër in SAPieter Möller berig oor nog 'n skaapskeerrekord wat in SA gespat het en dié keer deur 'n Australiër....more1minPlay
April 10, 2025Interessante bevindinge oor basiese kosprysePieter Möller berig oor interessante bevindinge van 'n verslag van die Mededingingskommissie oor basiese kospryse....more2minPlay
April 08, 2025Onlangse aanpassing van die minimumloonPieter Möller berig weer oor die onlangse aanpassing van die minimumloon vir plaaswerkers en gee weer die jongste tariewe....more2minPlay
April 07, 2025Moontlikhede van varkgriep in NoordwesPieter Möller berig oor die moontlikhede van varkgriep in die Noordwes provinsie....more2minPlay
April 07, 2025Voëlgriep in Suid-AfrikaPieter Möller berig oor die moontlikhede van voëlgriep in Suid-Afrika....more2minPlay
April 04, 2025Skerp daling in getalle van Namibiese melkprodusentePieter Möller berig oor 'n uiters skerp daling in getalle van melkprodusente van ons buurland, Namibië....more2minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.