Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
May 15, 2025Boereplanne Kompetisie by NAMPOPieter Möller het meer vanaf die Boereplanne Kompetisie by NAMPO…...more3minPlay
May 13, 2025Vasbyt met VSA-tariewePieter Möller het by 'n besigheidskonferensie gesels met 'n ekonomiese kenner, oor wat veral produsente te doen staan in die huidige onseker ekonomiese omgewing....more3minPlay
May 12, 2025Vordering van transformasie in die rooivleisbedryfPieter Möller gesels met RMIS se Dewald Olivier, oor vordering van transformasie in die bedryf…....more3minPlay
May 12, 2025Nuwe tegnologie vir meet van metaangassePieter Möller berig oor die Landbou Navorsingsraad wat nuwe tegnologie aanwend vir die meet van metaangasse....more2minPlay
May 09, 2025Gewilde kuilvoer kompetisie beginPieter Möller berig oor die gewilde Kuilvoer kompetisie wat vroeër vanjaar afgeskop het....more1minPlay
May 08, 2025Bekende dennewoud igebruik vir belangrike navorsingPieter Möller berig oor 'n bekende dennewoud in die Wes-Kaap, wat gebruik word vir belangrike navorsing....more2minPlay
May 06, 2025Groot deurbraak vir rooivleisprodusentePieter Möller berig oor 'n groot deurbraak vir rooivleisprodusente na aanleiding van 'n pleidooi by die Regering oor BTW op afvalprodukte....more2minPlay
May 05, 2025SA Suiwel toekenningsPieter Möller berig oor die SA Suiwel toekennings wat onlangs gedoen is....more2minPlay
May 04, 2025Nuwe toepassing in stryd teen veediefstalPieter Möller berig oor 'n nuwe toepassing wat onlangs bekendgestel is in die stryd teen veediefstal....more2minPlay
May 02, 2025SA se wynwandelingsroetePieter Möller berig oor SA se wynwandelingsroete wat al hoe gewilder word....more2minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.