Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 398 episodes available.
June 16, 2025Kameelmelkboerdery: Hans KnoesenIn ons reeks oor kameelmelk boerdery, gesels Pieter Möller met 'n produsent uit die Noord-Kaap, Hans Knoesen....more5minPlay
June 16, 2025Gesogte toekenning in suiwelbedryfPieter Möller berig oor 'n gesogte toekenning wat onlangs in die suiwelbedryf gemaak is....more1minPlay
June 12, 2025Agbiz wys tweede onder-voorsitter aanPieter Möller berig oor die landbou-sakekamer, Agbiz, wat onlangs 'n tweede onder-voorsitter aangewys het....more1minPlay
June 12, 2025Gemeenskapsbetrokkenheid van bekende bewareas naby Graaff-ReinetPieter Möller gesels met 'n lid van een van SA se bekendste bewareas naby Graaff-Reinet en vind meer uit oor hulle gemeenskapsbetrokkenheid....more7minPlay
June 10, 2025Veediefstal onder die loepPieter Möller neem verder veediefstal onder die loep en die uitdagings wat dit vir die veebedryf inhou....more4minPlay
June 09, 2025Produksie van kameelmelk in die Noord-KaapDie eerste van ‘n reeks insetsels oor die produksie van kameelmelk in die Noord-Kaap – deur Pieter Möller …...more3minPlay
June 09, 2025Proeftydperk as deel van 'n dienskontrakPieter Möller bespreek 'n proeftydperk as deel van 'n dienskontrak op plase....more2minPlay
June 06, 2025Eerste geval wêreldwyd van voëlgriep in 'n skaapPieter Möller berig oor die eerste geval wêreldwyd van voëlgriep wat in 'n skaap ontdek is....more1minPlay
June 03, 2025SA wynprodusente ontvang internasionale toekenningPieter Möller berig oor Suid-Afrika se wynprodusente wat weereens 'n internasionale toekenning ontvang het vir die beste whisky in die wêreld....more3minPlay
June 02, 2025Boek oor legende in wynbedryfPieter Möller berig oor 'n boek wat pas verskyn het oor 'n legende in die Suid-Afrikaanse wynbedryf....more3minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 398 episodes available.