Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
May 27, 2025Namibiërs besoek NAMPO 2025Pieter Möller berig oor die groot aantal buitelandse besoekers en uitstallers wat onlangs op Nampo was. Hy gesels met die Uitvoerende Hoof van 'n uitstaller uit Namibië....more3minPlay
May 26, 2025Landbouprodusente se versekeringPieter Möller het by 'n onlangse konferensie met 'n kenner gesels oor landbouprodusente se versekering te midde van moeilike ekonomiese tye....more3minPlay
May 26, 2025Opleiding in skaapskeer vir jong kindersPieter Möller berig oor interessante nuus uit die wolbedryf, oor onder andere opleiding in skaapskeer vir jong kinders en wolklasseringskursusse vir studente....more2minPlay
May 23, 2025RPO oor voorkoming van veediefstalPieter Möller berig oor die Rooivleis Produsente organisasie wat belangrike inligting aan hul lede bekendgestel het in die voorkoming van veediefstal....more2minPlay
May 22, 2025Die storie van Kalahari soutPieter Möller het tydens Nampo verlede week gesels met 'n produsent van die Noord-Kaap oor 'n unieke produk wat sy ontstaan in die Kalahari gehad het....more5minPlay
May 20, 2025Veteraan Trekkers op Nampo - deel 2Pieter Möller gesels verder met van die organiseerders van die Veteraan Trekkers op Nampo....more4minPlay
May 19, 2025TrekkermuseumEen van die uitstallings wat tydens verlede week se Nampo Oesdag baie aftrek gekry het, was die trekkermuseum. Pieter Moller gesels met een van die organiseerders…....more4minPlay
May 19, 2025Hendrik Jordaan deel Argentynse reisPieter Möller gesels by Nampo met Hendrik Jordaan, ‘n oud-Sentraal-Suid-Afrikaner wat ‘n suksesvolle landboubesigheid vanuit Argentinië bedryf…...more4minPlay
May 16, 2025Prof Theo Venter oor die besoek van President RamaphosaPieter Möller gesels op Nampo met die politieke analis, Prof Theo Venter oor die besoek van President Ramaphosa en ander verwante sake....more3minPlay
May 15, 2025NAMPO vliegveldPieter Möller loer in die by NAMPO vliegveld en gesels met Cliff Lotter…...more3minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.