Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
August 23, 2024Meer inligting oor Nampo KaapPieter Möller berig oor nog inligting van Nampo Kaap, wat binnekort plaasvind in die Suid-Kaap....more1minPlay
August 21, 2024Woordvoerder van Nampo Kaap, MJ SwartPieter Möller het tydens die onlangse Agri Weskaap se kongres gesels met die woordvoerder van Nampo Kaap, MJ Swart, oor dié groot byeenkoms wat volgende maand plaasvind....more3minPlay
August 21, 2024Agri Noord-Kaap president, Willem SymingtonPieter Moller het met Agri Noord-Kaap president, Willem Symington gesels oor die organisasie en vooruitsigte vir landbou…....more5minPlay
August 20, 2024Agri Wes-Kaap: Jannie StrydomPieter Moller het by die onlangse Agri Wes-Kaap kongres met hoof uitvoerende bestuurder, Jannie Strydom, gesels oor die organisasie en vooruitsigte vir landbou…....more6minPlay
August 16, 2024Nuwe program gee landbouers ’n hupstootPieter Möller berig oor 'n program om nuwe toetreders in die landbousektor by te staan met die hulp van plaaslike munisipaliteite....more2minPlay
August 16, 2024Agri Wes-Kaap president, Viljee LaubscherOFM Agri se Pieter Moller woon Agri Wes-Kaap se kongres by en het met president Viljee Laubscher....more3minPlay
August 15, 2024Internasionale neutverbouing en die gebruik van wolproduktePieter Möller berig oor internasionale neutverbouing en die gebruik van wolprodukte daarvoor....more2minPlay
August 13, 2024Finansiële instellings se betrokkenheid by produsente se geldsakePieter Möller gesels met 'n Landboubestuurder van een van die handelsbanke om meer uit te vind oor finansiële instellings se betrokkenheid by produsente se geldsake....more6minPlay
August 12, 2024Thabo HlongwanePieter Möller spoke to an agricultural specialist at the recent Free State Agriculture's annual Congress....more4minPlay
August 12, 2024LandboubyeenkomstePieter Möller berig oor 2 landboubyeenkomste wat in die volgende 2 weke in Sentraal Suid-Afrika aangebied word....more2minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.