Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.... more
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.
August 09, 2024Die waarde van georganiseerde landbouDie waarde van georganiseerde landbou, deelname en strategie om volhoubare landbouproduksie te verseker het weer verlede week onder die loep gekom. Pieter Moller gesels met Agri SA hoof uitvoerende beampte, Johann Kotze by die Vrystaat Landbou kongres in Bloemfontein....more3minPlay
August 08, 2024Vrystaat Landbou kongres 2024 - veiligheidPieter Moller het ook die Vrystaat Landbou kongres bygewoon en gesels met die Voorsitter van die organisasie se Veiligheidskomitee....more3minPlay
August 06, 2024Nuwe uitvoergeleenthede wag moontlik vir Suid-AfrikanersPieter Möller berig oor nuwe uitvoergeleenthede wat vir Suid-Afrikaners in die vooruitsig gestel word....more1minPlay
August 05, 2024Nuwe voer-regulasies in VSA moontlik strengerPieter Möller berig oor die pluimveebedryf wat voor baie uitdagings staan....more1minPlay
August 05, 2024Groot vordering voorspel vir pluimveebedryfPieter Möller berig oor groei in die pluimveebedryf wat wêreldwyd voorspel word....more1minPlay
FAQs about Pieter Möller - Landbou Insetsels:How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?The podcast currently has 395 episodes available.