Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In hierdie potgooi gesels ons oor aktuele sake en kultuur, vanuit 'n Afrikaneroogpunt. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for m... more
FAQs about praagpotgooi:How many episodes does praagpotgooi have?The podcast currently has 4 episodes available.
May 02, 2024Afrikanerverdrag of Afrikanerverraad?Dan Roodt en Gustav Venter bespreek die hewige polemiek wat daar rondom die Afrikanerverklaring deur Theuns Eloff en Solidariteit losgebars het. Wat motiveer die kritici daarvan en kan die Afrikaner net uit Suid-Afrika verdwyn soos hulle blykbaar bepleit? En kan die verklaring as 'n grondverskuiwing sedert 1994 gesien word? Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information....more38minPlay
April 27, 2024Dan en Karin Roodt: Amerika dreig vir Sjina afTerwyl konflik in die wêreld eskaleer, sowel in die Midde-Ooste as in Oekraïne en Europa, wil die VSA 'n derde front teen Sjina open. So pas het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Anthony Blinken, die Sjinese leier Xi Jinping in Beijing gaan afdreig. In Amerika self is kampusse en rep en roer oor die Gasastrook en dit wil lyk asof die betogings teen die Viëtnamoorlog van destyds vandag herhaal word met betrekking tot Israel en by uitbreiding Amerika, se optrede teen Palestynse burgerlikes in Gasa. In Suid-Afrika herdenk ons vandag "30 jaar van demokrasie", maar die ontnugtering is groot, selfs by die linkse media wat destyds in die voorste linies teen die vorige bewind geveg het. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information....more1h 5minPlay
April 25, 2024Dan Roodt: 29 Mei: Om te stem of nie te stem nieDan Roodt verduidelik waarom die idee dat daar politieke verandering deur die stembus gaan kom, misplaas is. Hy vra ook die vraag of Afrikaners nie vir die EFF behoort te stem nie, aangesien dit dalk 'n beter "strategiese stem" as een vir die DA sou wees. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information....more35minPlay
April 20, 2024Dan en Karin Roodt: Die konflik in die Midde-OosteKan die botsing tussen Israel en Iran verder eskaleer? Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information....more37minPlay
FAQs about praagpotgooi:How many episodes does praagpotgooi have?The podcast currently has 4 episodes available.