Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Radio Afrikaans Leef:How many episodes does Radio Afrikaans Leef have?The podcast currently has 16 episodes available.
August 14, 2021Stem van die digters (Afrikaansdag) saam met Esra PlaatjiesVanaand op Stem van die digters vier ons Afrikaans en al haar varieteite. Ons gesels onder meer saam met die afgetrede prinsipaal, Mervin Jordaan en Elroy Olkers, 'n twee jaar onderwysstudent aan die Universiteit van Suid- Afrika....more1h 5minPlay
August 13, 2021Stem van die digters (Kurt-Lee Hammond - Die Twaalf) saam met Esra PlaatjiesOns vier Afrikaansdag. Vanmiddag hierop Stem van die digters gesels Esra Plaatjies saam met Kurt-Lee Hammond, ook bekend as "Die Twaalf", oor sy lief vir musiek en sy reis in die musiekbedryf....more25minPlay
August 06, 2021Stem van die digters (Megan Adendorff en Mikayla Erasmus) saam met Esra PlaatjiesHierop Stem van die digters gesels ons saam Megan Adendorff, 'n student aan die Universiteit van Wes-Kaapland, oor haar liefde vir Afrikaanse gedigte. Sy bedien ook met haar pragtige gedig voorlesings. Ons kuier ook saam Mikayla Erasmus 'n tweede jaar onderwysstudent aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie. Mikayla deel saam met ons 'n gedig wat uit die hand van haar mamma gebore is....more18minPlay
July 30, 2021Stem van die digters (Lucia Booys, Zebulon Kochk en Luke Davids) saam met Esra Plaatjies.Hierdie week op Stem van die digters gesels Esra saam met Lucia Booys, 'n onderwyseres en digter van Mamre, in die Wes-Kaap oor haar liefde vir gedigte skryf. Ons word ook vanmiddag vermaak deur Luke Davids en Zebulon Kochk....more12minPlay
July 23, 2021Stem van die digters (David Jantjies en Jadrick Petro Koopman) saam met Esra PlaatjiesHier op die program 'stem van die digters' gesels Esra Plaatjies saam met twee begaafde digter, David Jantjies en Jadrick Petro Koopman....more24minPlay
July 16, 2021Stem van die digtersHierdie program word elke Vrydag middag uitgesaai hierop Radio Afrikaans Leef saam met Esra Plaatjies. Stem van die digters deel gedigte van briljante jong digters. As jy weet van digters wat goed kan dig, stuur gesig 'n stemboodskap na 0722477059....more12minPlay
FAQs about Radio Afrikaans Leef:How many episodes does Radio Afrikaans Leef have?The podcast currently has 16 episodes available.