Radio Pulpit

Radio Pulpit

By Radio Pulpit
Download on the App Store

Radio Pulpit episodes

  • Erich Schoeman - Perfeksionisme
    Wat is perfeksionisme, hoe speel dit uit in ons lewens tuis en by die werk.. Waar kom dit vandaan, hoe raak dit my as gelowige, en hoe breek ek vry. Kom luister en wees geinspireer. Vier Die Lewe
    36 min
  • What is happening in the world?
    If we want to understand what is really going on in the world, we should not look to new sites or the web. Instead, we should allow 1 Peter 2:4-10 to describe our place, position and purpose in this world: worshippers in a Temple God is building.
    26 min
  • Living Ball & die Evangelie
    Jannie Pelser gesels vandag met Franna Cillie en Manie du Toit van Living Ball en hoe hierdie organises die Evangelie bring www.radiokansel.co.za
    40 min
  • Afrikaans en 'n liefde vir lees
    Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels.

    As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se liefde vir die ontwikkeling en bevordering van lees onder jong kinders ken geen perke nie. Sy deel meer oor die VVA se leesontwikkelingsprojekte, voorlesings aan kinders en die uitdeel van boektrommels.
    53 min
  • Van Skoonmaker tot Brandweerman en Christen Kletsrymer - EMJAY se Getuienis
    Van Oudtshoorn se strate tot die mikrofoon vir Christus.
    In hierdie episode van Elevated met Jenna-Leigh Bilong deel EMJAY sy inspirerende getuienis – van skoonmaker tot sekulêre kletsrymer. Vandag is hy nie net 'n brandweerman nie, maar ook 'n kunstenaar wat sy geloof deur musiek verkondig.
    Hy vertel van die uitdagings, die draaipunte en die oomblikke wat sy lewe verander het, en hoe God sy identiteit, geloof en roeping gevorm het.
    'n Eerlike en kragtige gesprek oor geloof, volharding, tweede kanse en die Naam bo alle name.
    Sy debuut-enkelsnit, "Sy Naam Is", is nou op alle groot stroomplatforms beskikbaar. Elevated
    23 min
  • Make Your Voice Count: The Final Voter Registration Push
    With the upcoming 2026 Local Government Elections approaching, Sibongile
    Mofokeng talks to Clement Ntlailane about the crucial voter registration weekend on 1–2 August 2026. Learn everything you need to know about registering, updating your details, and making sure you are assigned to the correct voting district. Discover why your participation matters and how taking action at your local voting station ensures your voice shapes your community. Heart to Heart
    28 min
  • Workplace Wellness.
    Charlene Naidoo returns to the studio, joining Lukho Mkwedi to discuss Workplace Wellness. In this insightful conversation, they explore the growing importance of mental, emotional, and physical wellbeing in professional environments, and practical ways employers and employees can foster healthier, more productive workplaces. It's a timely discussion for anyone looking to build a sustainable balance between career demands and personal wellness.

    #WorkplaceWellness #CharleneNaidoo #LukhoMkwedi #MentalHealthMatters #EmployeeWellbeing #BusinessSegment #RadioPulpit #HealthyWorkplace Heart to Heart
    34 min
  • Die toekoms in ons hande
    Madeleine gesels met Wikus v.d. Walt van 25:40 – ’n organisasie wat uitreik na die wees en weerlose jeug in die Oos-Kaap.
    Sy verwelkom ook vir pastoor Stephen Lamprecht in die ateljee. Hy en sy vrou, Sharon, is die stigters van Hopelands – ’n tuiste vir verlate en weerlose babas, wat in Magaliesburg geleë is.
    Luister waarom ons as Christene ons nie kan blind hou vir die nood van ons land se kinders en jeug nie, en hoe jy aktief betrokke kan raak by die betrokke organisasies.
    1 hr 21 min

About Radio Pulpit

From the publisher's feed

Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and media partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting…