Sign up to save your podcasts
Or

Adri het 'n diep onderhoud met Zaan Sonnekus gehad op The Afternoon Drive. Zaan het sy eerste album vrystelling gehad 13 Oktober 2021. Hierdie fantastiese album is genoem Zonneblom, een van vele meer om te kom!
Luister na hierdie onderhoud met Werner Swanepoel. Werner het weens 'n motorfiets ongeluk 'n been amputasie moes ondergaan, maar dit het hom nie onder gekry nie. Hy is tans 'n sielkunde student wat nou 'n Geregistreerde Student Berader is, hy wil so ander mense help deur moeilike en traumatiese ervarings.
Op The Afternoon Drive Show gesels Adri Visser met Leigh-Anne van As. Leigh is die stigter van 'n nuwe e-tydskrif wat sy eerste uitgawe vry gestel het begin Oktober 2021.
Logan het laas Vrydag 10 September 2021 Sy eerste liedjie 3 Weke vrygestel, wat ek vir die eerste keer op my program gespeel het. As jy meer wil weet waaroor die liedjie eintlik gaan- dan moet jy na hierdie podcast luister!!
Dwayne gesels met ons oor sy besigheid Am-Creations en wat dit alles behels.
Alwyn Mouton gesels met Conrad Jamneck van die Fake Leather Blues Band
Alwyn Mouton kuier in Paternoster by die Koelkamers en gesels met verskeie persone.

From the publisher's feed