Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Radio Suid Afrika onderhoude:How many episodes does Radio Suid Afrika onderhoude have?The podcast currently has 59 episodes available.
June 30, 2021Onderhoud met Christel van Eeden.Christel van Eeden is 'n dame wat na haar verlamming weens 'n motorongeluk, 'n volle en onafhanklike lewe saam met haar geliefdes het!!...more35minPlay
June 30, 2021Interview with Lindsey Hall from Ability Assist!!!Interview with Lindsey Hall from Ability Assist!!!...more30minPlay
June 30, 2021Onderhoud met Alani Ferreira, 'n blinde S.A Paralimpiese Swemmer!!!Alani Ferreira is 'n uitstekende blinde S.A Paralimpiese Swemmer!!! Sy werk ongelooflik hard om altyd haar beste te presteer binne en buite die swembad....more40minPlay
June 30, 2021Onderhoud met Tyrone Pillay, 'n Paralimpiese Medalje Wenner.Tyrone Pillay is 'n voormalige gewig stoot atleet wat by die Paralimpiese Spele 'n medalje gewen het....more28minPlay
June 30, 2021Onderhoud met Willie Mulder 'n rolstoel basketbal afrigter.Willie het 'n bo-die-knie amputasie maar dit het hom beslis nie onder gekry nie. Hy het S.A klere ontvang vir rolstoel basketbal wat hy al jare lank bemeester, hy gee ook terug deur om nou as Afrigter sy vaardighede aan ander atlete te leer. Sy kennis en liefde vir Sport is fenominaal!...more46minPlay
June 30, 2021Onderhoud met Louisa Brown 'n merkwaardige en sterk dame wat na 'n motorongeluk haar been verloor het.Louisa is 'n merkwaardige en sterk dame wat na 'n motorongeluk haar been verloor het, maar steeds haar lewe positief aanpak!...more38minPlay
June 30, 2021Onderhoud met S.A skut Von KohneHy is 'n professionele pistool skut wat by die Rio Paralimpiese Spele en vele ander lande in hierdie sport meegeding het....more19minPlay
June 30, 2021Onderhoud met die atleet, Mandilene HoffmannMandeline is tans op die kort lys vir die Tokyo 2021 Paralimpiese Spele vir Diskus en is 'n puik atleet wat omgee vir wilde diere soos renosters en olifante!...more19minPlay
May 21, 2021Onderhoud met oom Nico Moolman, skrywer en historikus.Jacques Leo voer 'n onderhoud met oom Nico Moolman, die skrywer van "The Boer Whore", "Dankie generaal" en "Kuier in 'n PLaaskombuis", om net maar 'n paar te noem. ...more17minPlay
May 16, 2021Onderhoud met Boer Richanne en Rene van die sanggroep ReënDriesa Burger het tydens haar besoek aan Parys met die Boer soek 'n Vrou - paartjie Richanne en Rene van die sanggroep Reën 'n onderhoud gevoer. Hiermee die rou weergawe daarvan.......more28minPlay
FAQs about Radio Suid Afrika onderhoude:How many episodes does Radio Suid Afrika onderhoude have?The podcast currently has 59 episodes available.