Wat 'n insiggewende gesprek was dit nou gewees. Hierdie pragtige mens, Annari du Plessis, van buite laat haar pers hare haar oe uitstaan, wat skitter met hoop, alhoewel sy omring is met hartseer verhale. Van hoe mens jou lewensmaat moet kies tot hoe om te maak wanneer finansies knyp en jy reeds in n huwelik of verhouding is.