GEE WEEK | MAAK ʼn VERSKIL MET NET R200
Luister hier na al die onderhoude wat tydens hierdie week gevoer is met van die Dagsorgsentrums en Kinderhuise.
Ons droom? Om kinders vir 5 maande – reg deur die winter – te ondersteun❄️
Tydens hierdie week het ons gefokus om saam ’n verskil te maak vir weerlose kinders regoor die Wes-Kaap.
Elke bydrae, groot of klein, bring hoop, warmte en sorg waar dit die nodigste is.