Inspirasie vir die week l
Die Real Brekfis span gesels met ’n motiverende spreker en mental coach wat deel was van ’n ongelooflike suksesreeks by die Blue Bulls tussen 2006 en 2010 – drie Super 14-titels! Hy is ook die skrywer van verskeie inspirerende boeke - Jannie Putter
3 Stappe:
1. Kry iemand
2. Begin jou dag met geloof
3. Gebruik eerder die woord "gelukkig as “ongelukkig”