Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Radio Pulpit is our listeners’ daily companion. We praise God with current talk radio and deliver a clear Christian message. From Gauteng to the Cape we give our listeners compelling, morally uplift... more
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.
April 02, 2020RETIEF BURGER OORWIN GNT 2 APRJanine gesels met Retief Burger wat kan getuig hoe die Here laas jaar al goed dringend in plek gesit het sodat hy juis nou sy nuwe musiek reg het om mense te bemoedig in hierdie wêreldstorm....more21minPlay
April 01, 2020LIZANNE DU PLESSIS KINDERS MOTIVEER GNT 1 APRJanine gesels met Lizanne du Plessis, eerstens 'n Ma maar ook arbeidsterapeut vir oor die 25 jaar in SA en in Londen. Ons gesels oor 2 goed. Hoe motiveer ons ons kinders om skoolwerk te doen en hoe kry ons die roetiene in plek waarvan almal so praat?...more20minPlay
March 31, 2020ONDERHOUD MET NICOLETTE STEEL GNT 31 MARWynand gesels met motoveringsspreker en evangelis Nicolette Steel, oor haar grendelstaat ervaringe in ander lande en wat sy daaruit geleer het, soos bv hoe om mekaar NIE te vermoor nie......more22minPlay
March 30, 2020GEBEDE VIR GESONDHEIDSPERSONEEL GNT 30 MARVandag bid ons vir ons mediese personeel wat aan die voorste linies moet veg teen die coronavirus. Dit is 'n stresvolle, uitputtende en ook gevaarlike plek om te werk, en hulle en hulle families het ons aanhoudende gebed broodnodig. Verpleegspesialis, Izelle Loots, deel haar hart oor die behoeftes by hierdie kosbare mense, en Radiokansel se luisteraars antwoord in gebed....more12minPlay
March 30, 2020IINTERVIEW WITH REV DAVID DE BRUYN FUTURE OF THE CHURCH GNT 30 MARWynand is speaking to David de Bruyn (New Covenant Baptist church) about how the church is about to change substantially because of this catalytic event....more23minPlay
March 27, 2020ROM 1 20 KOBUS COETZEE TAMATIE GNT 31 MARRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons na die tamatie deur die kennersoog van ons plantkundige, Kobus Coetzee, en ons Romeine 1:20 hom ook....more9minPlay
March 27, 2020CLAUDIA ROODT KONFLIK IN DIE HUIS SPEKTRUM 26 MARDan gesels Johann met Claudia Roodt, Kliniese Maatskaplike werker met 'n fokus op spesifiek trauma en verhoudings. Ons gaan gesels oor konflikhantering, spesifiek noudat ons almal in een klein spasie ingeperk gaan wees, en dit nodig gaan wees om te weet hoe om dit te hanteer....more8minPlay
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.