Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Radio Pulpit is our listeners’ daily companion. We praise God with current talk radio and deliver a clear Christian message. From Gauteng to the Cape we give our listeners compelling, morally uplift... more
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.
March 26, 2020ANTHONY HATTINGH DNA IN CHRIST SPEKTRUM 25 MARJohann Els gesels met Anthony Hattingh van DNA in Christ oor hulle werk by skole om die kinders te vang voor hulle op die strate eindig met dwelms. Hulle werk ook saam met LOTS wat dan met die jongmense werk wat wel op die strate opgeeindig het....more17minPlay
March 26, 2020JOE EN MARIE VAN DEN BERG EKSDERDE KAMPE GNT 26 MARJanine van Niekerk gesels met Joe en Marie van den Berg oor hulle getuienis en hulle bediening by die Eksderde Kampe....more18minPlay
March 26, 2020DR ANCHEN LAUBSER OOR CORONA VIRUS GNT 17 MARWynand gesels met Dr Anchen Laubser oor die corona virus en die invloed daarvan op Suid Afrika...more20minPlay
March 25, 2020KALAHARISTORIES GRAAD 1 PARRABEENHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Graad 1 parrabeen." Heerlike luistergenot!...more4minPlay
March 25, 2020LYNETTE BEER EK GLO NIE GOD BESTAAN NIE GNT 2 APROns inspirasie vir die dag kom uit die hart van Lynette Beer, met die tema: "Ek glo nie God bestaan nie."...more5minPlay
March 25, 2020KALAHARISTORIES DIE AHASVEROS BEVELHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Die Ahasveros bevel" Heerlike luistergenot!...more5minPlay
March 25, 2020KALAHARI STORIES OFFERGOED PODCASTHJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Offergoed" Heerlike luistergenot!...more4minPlay
March 25, 2020ROM 1 20 RUHANN STEYN DIMENSIES GNT 7 APRRom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons na "dimensies" deur die kennersoog van ons ruimte fisikus, Ruhann Steyn en dan Rom 1:20 ons dit ook natuurlik....more9minPlay
FAQs about Radiokansel / Radio Pulpit:How many episodes does Radiokansel / Radio Pulpit have?The podcast currently has 3,158 episodes available.