Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.
October 08, 2023Rand en sent 8 Oktober 2023Tracy Peters van die Staatsdienspensioenfonds praat oor wat met lede se pensioengeld vyf jaar na aftrede gebeur, en hoe lank uitbetalings aanhou....more20minPlay
October 01, 2023Rand en sent 1 Oktober 2023Omelia Hartzenberg van die Staatsdiens Pensioenfonds verduidelik die belangrikheid daarvan om te verseker dat al jou besonderhede en nominasielyste op datum gehou word....more21minPlay
September 24, 2023Rand en sent 24 September 2023Omelia Hartzenberg van die Staatsdiens Pensioenfonds praat oor die voordele wat die fonds bied, wanneer word dit in werking tree, en watter proses gevolg moet word om dit op te eis....more22minPlay
September 17, 2023Rand en sent 17 September 2023Omelia Hartzenberg van die Staatsdiens Pensioenfonds praat oor die tendens waar lede binne die aftreeouderdom van 55 tot 60 jaar kies vir bedankingsvoordele in plaas van aftreevoordele. Terwyl die fonds lede aanmoedig om aftrede te kies en lewenslange voordele te ontvang, blyk dit dat finansiële adviseurs in die versekeringsbedryf hierdie gedrag aanmoedig....more22minPlay
September 10, 2023Rand en sent 10 September 2023Tracy Peters van die Staatsdiens Pensioenfonds praat oor die regering se konsepwetgewing oor aftreehervorming. Die wetgewing maak voorsiening vir vroeë toegang tot pensioenfondsgeld terwyl die lid nog in diens is....more20minPlay
September 03, 2023Rand en sent 3 September 2023Huishoudings moet hulle nie vasstaar teen die land se inflasiekoers nie, maar eerder hulle eie inflasiekoers bepaal, sê prof. Jannie Rossouw, hoof van die Skool vir Ekonomiese en Besigheidswetenskappe by Wits....more24minPlay
August 27, 2023Rand en sent 27 Augustus 2023Die uitvoerende hoof van AgriSA, Christo van der Rheede, praat oor die ekonomiese geleenthede wat die BRICS-beraad vir Suid-Afrika se ekonomie en vir Jan Alleman kan inhou....more25minPlay
August 20, 2023Rand en sent 20 Augustus 2023Dr. Thelma Louw bespsreek die talle slaggate en struikelblokke vir vroue wat hulle eie besigheid wil begin. Sy beklemtoon dat ’n gelyke speelveld noodsaaklik is vir eienaars van klein ondernemings....more21minPlay
August 13, 2023Rand en sent 13 Augustus 2023Staatsverval is ’n dreigende gevaar vir florerende besighede en gemeenskappe. Sakeliga is ‘n voertuig vir entrepreneurs, professionele persone en beleggers om skaalbare oplossings tot staatsverval te gee, en om ‘n gesonde sakeomgewing te skep....more25minPlay
August 06, 2023Rand en sent 6 Augustus 2023Dis Vrouemaand, en Jody Hendricks praat met Denise Stubbs, 'n entrepreneur in die landbou- en toerismesektor, oor die uitdagings en geleenthede vir vroueentrepeneurs in Suid-Afrika....more23minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.